Gans-Berg Nuus / News - 27 March 2026
Catch up on the latest local updates, community news, and important happenings in Gansbaai and surrounding areas.
Fanie en Judy Bothma is weer op toer - dit is nou maar eenmaal in hierdie egpaar van Franskraal se bloed! Lesers is bekend met vorige interessante reekse oor toere wat deur hulle aangepak is, ook saam met vriende, wat in die Gans-Berg Nuus geplaas is.
Die toer wat hulle onlangs aangepak het, sal kortliks bespreek word wanneer hulle terug is. “Ek wou net intussen laat weet dat, hier waar ons nou is, die oord in Zastron by Moutain View sprokiesmooi en spierwit onder ‘n sneeu-kombers lê,” skryf Fanie. “Ongelukkig was die gewig van die sneeu op ‘n motorafdak so erg dat dit ineen gestort het en op ‘n vrou se motor geval het.”
Fanie skryf dat hulle ook by Francois en Deonora de Jongh, voormalige en bekende inwoners van Gansbaai, aangegaan het. “Die De Jonghs, met wie ons oor die jare heen vriende gebly het, is saam met ons na die Addo Nasionale Park, wat ‘n gesellige wedersiens en kuier tot gevolg gehad het, met die egpaar wat groete stuur aan al die bekendes in Groter Gansbaai.”
Hardus Botha
Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreCatch up on the latest local updates, community news, and important happenings in Gansbaai and surrounding areas.
This week’s Gans-Berg News shares a vibrant snapshot of the Gansbaai community...
This week’s edition of Gans-Berg News features several community stories...
This week’s edition covers several important local and international stories.
This edition highlights local heritage, achievements, and community spirit.
Here’s what’s making headlines in our latest edition!