Gans-Berg News - 8 May 2026
This week’s edition of Gans-Berg Nuus / News highlights powerful community stories...

Franskraal se kunstenaars is steeds goed aan die gang na die suksesvolle aanbieding van die Franskraal Kunsroete 2024, of te wel ‘Franskraal Open Studio Art Route’ gedurende die Paasnaweek. Dit was as ‘n geskiedkundige gebeurtenis beskou en is deur die Franskraal Belastingbetalers- en Inwonersvereniging (FBBV) gereël.
Daar is nou ‘n stappie verder gegaan - ‘n aanlyn solo-uitstalling, wat voortgevloei het uit die suksesvolle Franskraal Kunsroete. Hierdie aanlyn-uitstalling het reeds op 17 Junie 2024 begin en duur tot en met 3 Augustus 2024. Agt (8) kunstenaars is gehuisves wat aan die aanlyn-uitstalling deelneem. Elke kunstenaar voer vir ‘n week lank die woord. Die doel daarmee is om kunstenaars van Franskraal ‘n wyer gehoor en ook meer sigbaarheid te gee. Susan van Zyl van Art4Heart is die koördineerder van die Solo-uitstalling.
Die aanlyn-kunstenaars:
Natalie (17-22 Junie); Isabelle-Anne (24-29 Junie); Hester (1-6 Julie); Martha (8-13 Julie); Mimmie 15-20 Julie); Bilhah (23-27 Julie); Dries en Susan (29 Julie - 3 Augustus).
Hardus Botha
Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreThis week’s edition of Gans-Berg Nuus / News highlights powerful community stories...
The latest edition of Gans-Berg Nuus highlights key local stories, community milestones, and upcoming events in the Overberg.
This week’s edition of Gans-Berg News brings you the stories shaping our community.
This week’s edition brings a mix of important community updates, inspiring local stories, and environmental insights!
Here’s a quick roundup of this week’s highlights!