Gans-Berg Nuus - 27 June 2025
Here’s what’s making headlines this week!
Kiana Lourens (12) en in Gr 7 by Laerskool Gansbaai, het op 1 tot 2 Julie 2024 aan die 0/13 Overberg Distrik Netbalspan se oefenkamp in Swellendam deelgeneem. Vanaf 3 tot 6 Julie 2024 het hierdie kranige netbalspeler ook aan die Wes-Kaap Skole-netbal se Interdistrikstoernooi in Riversdal deelgeneem.
“Kiana is die enigste Gansie wat aan die Westelike Provinsie Zone 1 proewe in Moreesburg gaan deelneem,” vertel haar ma, Tania Lourens. “Sy is ook ‘n kranige atleet wat al met atletiekkleure en ‘n Victor Ludorum vereer is.” Vanaf die laerskool is laat weet dat die Gansies trots is op Kiana en haar sterkte toewens.
Hardus Botha
Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreA record-breaking pine clearing operation strengthens water security at Boosmansbos.
Die vroue-funksie wat Saterdag, 7 Junie 2025 in Gansbaai Primêr se skoolsaal aangebied is...
"Die idee van 'n Poppekas het baie jare gelede in Venda begin waar ek Sendingpredikant was,” vertel Emerituspredikant, ds Franna Herselman.
Die jaarlikse induksie, of te wel Presidentsinhuldiging, van Gansbaai Lionsklub se nuwe Lionpresident...
Gans-Berg Newspaper - 20 June 2025 Edition.