Gansbaai Gholfklub: Spog Uitslae en Kompetisies

Gansbaai Gholfklub: Spog Uitslae en Kompetisies

Gans-Berg Nuus / News

Gansbaai Gholfklub: Spog Uitslae en Kompetisies

Dames-gholfspelers wys hul slag

Die dames het verlede week hul gholf-slag behoorlik gewys. Marie Fourie wen Saterdag, 3 Augustus 2024 se Houespel kompetisie met 69 net en Rene Myburgh (rooi bof) eindig Naaste aan die Pen op no 2. Op Woensdag, 31 Julie 2024 was Marietjie de Villiers (rooi bof) Naaste aan die Pen op no 15 en Rene Lambrecht teken ‘n Spog Twee aan op no 11. Knapgedaan dames! 

Woensdag, 31 Julie 2024:

Joe Cesare wen die Enkel Stableford Sloegterskompetisie met 35 punte, gevolg deur Nico Jones 35, Johan Coetzee 32, Daan Victor 32, Marietjie de Villiers 31, Andrew Dalgleish 31, Solly Wessels 30, Philip Taylor 28, Peet Pretorius 28 en Rene Lambrecht 28.

Image 1
Joe Cesare

Naaste aan die pen op no 15 was Marietjie de Villiers (rooi bof).

Spog Twee op no 11 vir Rene Lambrecht.

Vrydag, 2 Augustus 2024:

Pieter Uys wen die 9-putjie Enkel Stableford met 18 punte, gevolg deur George Hunt 18, Deon Momberg 17, Sakkie van der Merwe 17, John Smith 16, Jacobus Bothma 14, Jacques Louw 11, Lionel Kemm 10 en Owen Huxham 7.

Image 1
Pieter Uys

Saterdag, 3 Augustus 2024: 

Marie Fourie wen die Houespel kompetisie met 69 net, gevolg deur Joe Cesare 72, Rene Myburgh 73, Barry Fourie 75, Solly Wessels 75, Johan Coetzee 76, Philip Taylor 80, Dirk van Dyk 81, Wally van Coller 82 en Malcolm Bury 82.

Image 1
Marie Fourie

Naaste aan die pen op no 2 was Rene Myburgh (rooi bof).

Sondag, 4 Augustus 2024:

Geen gholf.

Saterdag, 10 Augustus 2024:

Kompetisie is ‘n Enkel Stableford.

Verjaarsdae:

Jan le Roux 7de, Renier Viljoen 9de en Rory Harrop 15.

Algemene Jaarvergadering:

22 Augustus 2024 om 17:30.

Gansbaai Gholfklub: Spog Uitslae en Kompetisies

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Poegies soek nog ondersteuning

Poegies soek nog ondersteuning

Die Poegie-manne vir die Poegie-uitdaging is dankbaar vir die goeie ondersteuning.

Liezl Prinsloo se uitdienstrede na 31 jaar in haarbedryf

Liezl Prinsloo se uitdienstrede na 31 jaar in...

Liezl Prinsloo se uitdienstrede na 31 jaar in haarbedryf.

Gansbaai Jukskeiklub 4de Toeks Moore Opedag

Gansbaai Jukskeiklub 4de Toeks Moore Opedag

Saterdag, 26 April 2025 kan as 'n enorme sukses vir die 4deToeks Moore Ope Jukskeidag beskou word...

Gans-Berg Newspaper - 23 May 2025 Edition

Gans-Berg Newspaper - 23 May 2025 Edition

Catch up on the latest local news, events, and community highlights from Gans-Berg Nuus - 23 May 2025!

Geagte Franskraal Kunstenaars, Overstrand Munisipaliteit en Gemeenskap

Geagte Franskraal Kunstenaars, Overstrand Mun...

Saterdag, 26 April 2025 kan as 'n enorme sukses vir die 4deToeks Moore Ope Jukskeidag beskou word...

Ons Verpleegsters verdien 'n groot applous

Ons Verpleegsters verdien 'n groot applous

Meimaand is tradisioneel Verpleegstersmaand.