Blog

Bejaardes Geniet ‘Konsert’ Deur Gansbaai Academia

Bejaardes Geniet ‘Konsert’ Deur Gansbaai Academia

Gans-Berg Nuus / News

Bejaardes Geniet ‘Konsert’ Deur Gansbaai Academia

Gansbaai Academia se gesellige besoek aan Silwerjare Dienssentrum was nie sommer net ‘n welwillendheidsbesoek nie, baie moeite is vir die bejaardes, wat die saal volgesit het, gedoen.

Juffrouens Patricia Zali-Fortuin en Raynietia Krieger het die leerders vergesel. ‘n Goedbeplande ‘verskeidenheidskonsert’ is deur Liko Ponie (sanger), Caen Hess (klawerbord) en Saskia Ward (voordrag) aangebied. Die bejaardes se spontane handeklap op maat van die musiek, asook samesang was besonders en ‘n toonbeeld van genot. Dit was egter nie al nie, die leerders het smaaklike verversings, wat deur Gansbaai Academia voorberei en geskenk is, saamgebring wat terdeë geniet is.

Hardus Botha

Bejaardes Geniet ‘Konsert’ Deur Gansbaai Academia

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. With a front page that alternates between Afrikaans and English each week, Gans-Berg Nuus / News is proud to be a platform that stays up to date with local news stories, important municipa...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Award-Winning Artist’s Displays at Chelsea Flowers

Award-Winning Artist’s Displays at Chelsea ...

Award-winning botanical artist, Daleen Roodt’s artworks will be displayed at ‘Chelsea Flowers in Stanford’.

Die Gevare en Avonture van Diepseeduik

Die Gevare en Avonture van Diepseeduik

Vir die leek is duik om te scuba-duik om mooi visspesies te bewonder of om vis te skiet...

Agri Wes-Kaap Jaarkongres 2024

Agri Wes-Kaap Jaarkongres 2024

Agri Wes-Kaap (AWK) het op 14-15 Augustus 2024 hul jaarlikse kongres te Goudini Spa in Rawsonville gehou.

UN Biodiversity Conference 2024

UN Biodiversity Conference 2024

The 16th meeting of the Conference of the Parties (COP) to the Convention on Biological Diversity (CBD) will convene from 21 October to 1 November 2024.

Gansbaai Gholfklub: Hulde aan Gina Esterhuizen

Gansbaai Gholfklub: Hulde aan Gina Esterhuize...

Dit is met leedwese dat die lede van Gansbaai Gholfklub verneem het van Gina Esterhuizen se afsterwe.

Fotoboek uit Vyftigerjare - Hoërskool Hermanus

Fotoboek uit Vyftigerjare - Hoërskool Herman...

Die fotoboek/album oor Hoërskool Hermanus se geskiedenis tussen die jare 1855 en 1955.