Gans-Berg Nuus / News - 27 March 2026
Catch up on the latest local updates, community news, and important happenings in Gansbaai and surrounding areas.
Verlede week se weersomstandighede was maar baie wisselvallig en Saterdag was dit ook so met die loslating van die duiwe by Leeu Gamka. Gelukkig het daar ‘n windjie van agter gewaai, wat ‘n verskil in die aankomstyd gemaak het. Die Jong-duiwe het om 12:19 aangekom, met ‘n gemiddelde spoed van 72km per uur. Die Ope-duiwe, wat 30 minute na die Jong-duiwe losgelaat is, het om 12:53 aangekom.
Met die uitlui om 17:00 in Baardskeerdersbos, was die resultate soos volg:
Jaaroud-wedvlug:
J & J Swart 1, 2, 17; Louis Groenewald 3, 4, 5, 7, 10, 13, 15; Human Loft 6, 9; Snr Germishuys Hokke 8, 18, 19, 20; C & R Kruger 11; Norman (Snr) Stevens 12, 14; Seun du Bruyn 16.
Ope-wedvlug:
Seun du Bruyn 1, 2; Snr Germishuys Hokke 3, 10, 13, 14, 17; Human Loft 4, 6; J & J Swart 5, 9; Louis Groenewald 7, 12, 15, 16, 18, 20; C & R Kruger 8, 11; Fourie Lofts 19.
Baie geluk aan Jurie en Japie met 1ste en 2de in die Jaaroud-wedvlug en Seun du Bruyn 1ste en 2de in die Ope-wedvlug - dit wil gedoen wees!
Met die Overberg Posduif Unie was daar weer ‘n verrassing vir die Gansbaaiers.
Jaaroud-wedvlug:
J & J Swart (GB) 1, 2; Louis Groenewald (GB) 3; Parnell Lofts 4, 5; Danie Gilliomee 6; D Rickett 7; Bros Buchianeri 8, 9; D Kroukamp 10.
Ope-wedvlug:
Seun du Bruyn (GB) 1, 3; G Daniels 2; Snr Germishuys Hokke (GB) 4; Human Loft (GB) 5; A Little 6; Morne Guldenhuis 7; D Kroukamp 8; J & J Swart (GB) 9; Brain Marais 10.
Baie geluk aan die Top 10 in die Unie, met ‘n klop op die skouer vir J & J Swart en Seun du Bruyn van Gansbaai.
Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreCatch up on the latest local updates, community news, and important happenings in Gansbaai and surrounding areas.
This week’s Gans-Berg News shares a vibrant snapshot of the Gansbaai community...
This week’s edition of Gans-Berg News features several community stories...
This week’s edition covers several important local and international stories.
This edition highlights local heritage, achievements, and community spirit.
Here’s what’s making headlines in our latest edition!