Blog

Gansbaai Posduifklub: Wedvlug 10 - Leeu Gamka (290km)

Gansbaai Posduifklub: Wedvlug 10 - Leeu Gamka (290km)

Gans-Berg Nuus / News

Gansbaai Posduifklub: Wedvlug 10 - Leeu Gamka (290km)

Verlede week se weersomstandighede was maar baie wisselvallig en Saterdag was dit ook so met die loslating van die duiwe by Leeu Gamka. Gelukkig het daar ‘n windjie van agter gewaai, wat ‘n verskil in die aankomstyd gemaak het. Die Jong-duiwe het om 12:19 aangekom, met ‘n gemiddelde spoed van 72km per uur. Die Ope-duiwe, wat 30 minute na die Jong-duiwe losgelaat is, het om 12:53 aangekom.

Met die uitlui om 17:00 in Baardskeerdersbos, was die resultate soos volg:

Jaaroud-wedvlug:

J & J Swart 1, 2, 17; Louis Groenewald 3, 4, 5, 7, 10, 13, 15; Human Loft 6, 9; Snr Germishuys Hokke 8, 18, 19, 20; C & R Kruger 11; Norman (Snr) Stevens 12, 14; Seun du Bruyn 16.

Ope-wedvlug:

Seun du Bruyn 1, 2; Snr Germishuys Hokke 3, 10, 13, 14, 17; Human Loft 4, 6; J & J Swart 5, 9; Louis Groenewald 7, 12, 15, 16, 18, 20; C & R Kruger 8, 11; Fourie Lofts 19.

Baie geluk aan Jurie en Japie met 1ste en 2de in die Jaaroud-wedvlug en Seun du Bruyn 1ste en 2de in die Ope-wedvlug - dit wil gedoen wees!

Met die Overberg Posduif Unie was daar weer ‘n verrassing vir die Gansbaaiers.

Jaaroud-wedvlug:

J & J Swart (GB) 1, 2; Louis Groenewald (GB) 3; Parnell Lofts 4, 5; Danie Gilliomee 6; D Rickett 7; Bros Buchianeri 8, 9; D Kroukamp 10.

Ope-wedvlug:

Seun du Bruyn (GB) 1, 3; G Daniels 2; Snr Germishuys Hokke (GB) 4; Human Loft (GB) 5; A Little 6; Morne Guldenhuis 7; D Kroukamp 8; J & J Swart (GB) 9; Brain Marais 10.

Baie geluk aan die Top 10 in die Unie, met ‘n klop op die skouer vir J & J Swart en Seun du Bruyn van Gansbaai.

Gansbaai Posduifklub: Wedvlug 10 - Leeu Gamka (290km)

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Gans-Berg Nuus / News - 12 June 2026 Edition

Gans-Berg Nuus / News - 12 June 2026 Edition

This week's edition features important community news...

This Week in Gans-Berg Nuus / News (5 June 2026)

This Week in Gans-Berg Nuus / News (5 June 20...

This week's edition is packed with local stories from across the Greater Gansbaai area.

Gans-Berg News - 29 May 2026

Gans-Berg News - 29 May 2026

This week’s Gans-Berg Nuus / News shares stories that matter to the community.

Gans-Berg News - 22 May 2026

Gans-Berg News - 22 May 2026

This week’s edition of Gans-Berg Nuus / News is packed with community stories, local achievements and important updates.

Gans-Berg News - 15 May 2026

Gans-Berg News - 15 May 2026

From community upliftment to local sport and inspiring personal stories, this edition is packed with heartwarming Overstrand news.

Gans-Berg News - 8 May 2026

Gans-Berg News - 8 May 2026

This week’s edition of Gans-Berg Nuus / News highlights powerful community stories...