Filler: Mole Snake
A punchy picture of an impressive mole snake being expertly handled by one of the Grootbos Field Rangers, Yolanda.
Dit is met leedwese dat die lede van Gansbaai Gholfklub verneem het van Gina Esterhuizen se afsterwe. Gina was ‘n staatmaker lid van die klub se Damespan en sal baie op die baan en in die klub gemis word.
Woensdag, 21 en Saterdag, 24 Augustus 2024:
Geen gholf as gevolg van die weer.
Vrydag, 23 Augustus 2024:
Jacobus Bothma wen die 9-putjie Enkel Stableford kompetisie met 20 punte, gevolg deur Alec Matthee 20, Rene Myburgh 19, Kobus Booysens 18, Owen Huxham 18, Pero Heyns 18, Lionel Kemm 17, Sakkie van der Merwe 17, Pietie Dry 15 en John Smith 15.
Saterdag, 31 Augustus 2024:
Kompetisie is ‘n 4BBB Stableford.
Brodie Liga:
Gansbaai Brodie Liga speel Saterdag op Hermanus teen Hermanus Brodie Liga. Sterkte vir Pieter Loubser (Ligakaptein) en sy span.
In Memorium:
Dit is met leedwese dat ons verneem het van Gina Esterhuizen se afsterwe Saterdagoggend. Gina was ‘n staatmaker in ons Damesspan en sal geweldig gemis word op die baan en in die klub - Rus in Vrede, Gina.
Gans-Berg Nuus is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. With a front page that alternates between Afrikaans and English each week, Gans-Berg Nuus / News is proud to be a platform that stays up to date with local news stories, important municipa...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreA punchy picture of an impressive mole snake being expertly handled by one of the Grootbos Field Rangers, Yolanda.
Die bouwerk aan Overstrand Medical Centre, skuins oorkant Gansbaai SAPD se geboue, is steeds doelgerig aan die gang.
Die deelnemers aan die jaarlikse Gansbaai Tuinkompetisie deur Gansbaai Toerisme is onlangs met pryse vir hulle harde werk beloon.
Lesers wat nie die voorreg het om ‘n ‘Wit Kersfees’ (White Christmas) oorsee te kan ervaar nie, gaan loer gerus in by Plot 1.
Die jaar is bykans agter die rug en dit is weer tyd vir ons jaarlikse Vissermansdankdiens.