New Edition of Gans-Berg Nuus / News - 24 Jul...
The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is now available.
Saterdag, 7 September 2024 se boothengelkompetisie van die Birkenhead Boothengelklub het ‘enorme’ visse opgelewer, terwyl slegs 4 bote ingeskryf en ingeweeg het. Twee geelsterte van onderskeidelik 5.45kg en 4.35kg is maar enkele voorbeelde van die vangstes.
Kompetisie-uitslae
4 bote het ingeskryf, waarvan 4 ingeweeg het. Die totale bemanningslede was 13, waarvan 1 ‘n dame was. 9 spesies is ingeweeg, met 'n totale massa van 115.69kg. Die gemiddelde massa per hengelaar was 8.90kg.
Volledige uitslae
Die volledige uitslae is soos volg:
Swaarste vis: Leon Lombard (geelstert, 5.45kg); 2de Swaarste vis, Kenny Owen (geelstert, 4.35kg); Swaarste sak, Leon Lombard (18.15kg); 2de Swaarste sak, Carl Dyer (16.75kg);
Swaarste bootgemiddeld: Oupa van Ben Uys (12.43kg); 2de Swaarste bootgemiddeld, Waca van Carl Dyer (10.96kg); Dames Swaarste sak, Colleen Kemm (6.45kg).
Knapgedaan, hengelaars, dit was pure plesier om na die pragtige blink lywe tydens die inweeg te kon kyk!
Hardus Botha
Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreThe latest edition of Gans-Berg Nuus / News is now available.
This week's edition of Gans-Berg News celebrates the people, businesses and community spirit...
The latest Gans-Berg Nuus / News is here!
From community safety and conservation success to local achievements and exciting events...
The latest edition of Gans-Berg News is out now!