Filler: Mole Snake
A punchy picture of an impressive mole snake being expertly handled by one of the Grootbos Field Rangers, Yolanda.
23 leerders van Laerskool Gansbaai het op Saterdag, 31 Augustus en Sondag, 1 September 2024 aan die Westelike Provinsie se Top Skole Skaaktoernooi in Oudtshoorn deelgeneem. Almal het hulle bes gedoen en baie goed gevaar.
Die o/13-dogterspan het 3de plek behaal en Danielle Stevens was die wenner van Bordnommer 1. Die o/7-span het ook 3de plek behaal en CJ Fourie was die wenner van Bordnommer 4. Baie geluk aan elkeen wat deelgeneem het en nogmaals dankie aan elke ouer vir hul ondersteuning en opoffering.
Gans-Berg Nuus is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. With a front page that alternates between Afrikaans and English each week, Gans-Berg Nuus / News is proud to be a platform that stays up to date with local news stories, important municipa...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreA punchy picture of an impressive mole snake being expertly handled by one of the Grootbos Field Rangers, Yolanda.
Die bouwerk aan Overstrand Medical Centre, skuins oorkant Gansbaai SAPD se geboue, is steeds doelgerig aan die gang.
Die deelnemers aan die jaarlikse Gansbaai Tuinkompetisie deur Gansbaai Toerisme is onlangs met pryse vir hulle harde werk beloon.
Lesers wat nie die voorreg het om ‘n ‘Wit Kersfees’ (White Christmas) oorsee te kan ervaar nie, gaan loer gerus in by Plot 1.
Die jaar is bykans agter die rug en dit is weer tyd vir ons jaarlikse Vissermansdankdiens.