Blog

Gansbaai Posduifklub: Week 14 - Victoria-Wes (500km)

Gansbaai Posduifklub: Week 14 - Victoria-Wes (500km)

Gans-Berg Nuus / News

Gansbaai Posduifklub: Week 14 - Victoria-Wes (500km)

Foto 1: Die Kruger-familie, met Charl en Ruan Kruger as wenners: Jaaroud- en Ope wedvlugte.
Foto 2: Louis Groenewald: voorloper in klub- en unie wedvlugte.

Verlede week was dit ‘n mooi lentedag wat die duiwe baie gehelp het. Teen uitlui Saterdag kon dit duidelik gesien word met ‘n gemiddelde spoed van 85 km/uur wat met die wedvlug gehandhaaf is. Met so ‘n vinnige wedvlug kom daar nuwe name in die voorste plekke - ook in Gansbaai - pa en seun Kruger wat in altwee wedvlugte goed gedoen het.

Uitslae: Gansbaai Posduifklub

Jaaroud-duiwe: C & R Kruger 1, 2, 9; Louis Groenewald 3, 4, 5, 7, 10, 13, 14, 19, 20; Seun du Bruyn 6; Snr Germishuys Hokke 8, 15, 17, 18; Human Lofts 11, 16; Fourie Lofts 12.

Ope-wedvlug: C & R Kruger 1, 6, 14; Louis Groenewald 2, 3, 4, 8, 9, 11; Fourie Lofts 5; J & J Swart 7, 10, 20; Snr Germishuys Hokke 11, 18, 19; Norman Snr Stevens 12, 13, 16; Seun du Bruyn 15.

Baie geluk aan C & R Kruger wat altwee wedvlugte gewen het, asook Louis Groenewald met sy 15 plekke in die twee wedvlugte.

Uitslae Posduif Unie

Jaaroud-duiwe: Luke Marais (Middelvlei) 1; J Rickett (Grabouw) 2; D May (Middelvlei) 3; C & R Kruger (Gansbaai) 4, 10; D Kapot (Middelvlei) 5; Bros Buchianeri (Middelvlei) 6; A Willemse (Hermanus) 7; Deslen King (ZPK) 8; D Kroukamp (Grabouw) 9.

Ope-wedvlug: J Rikett (Grabouw) 1, 3, 9; J Kamfer (Bredasdorp) 2, 8; D Kapot (Middelvlei) 4; Brian Marais (Middelvlei) 5; N & D Gillion (Middelvlei) 6; Luke Marais (Middelvlei) 7; M Presence (Grabouw) 10.

Uitslae Posduif Unie 

(Voor verlede week)

Die uitslae van Modderrivier en Bloemhof was nie betyds beskikbaar as gevolg van ‘n baie moeilike wedvlug.

Modderrivier: J & J Swart (Gansbaai) 1, 2; C & R Kruger (Gansbaai) 3, 9; Zeelie Lofts (Caledon) 4; H Germishuys (Bredasdorp) 5, 7; G Daniels (Caledon) 6; Bros Buchianeri (Middelvlei) 8; B Groenewald (Bredasdorp) 10.

Bloemhof: G Daniels (Caledon) 1; D Kroukamp (Grabouw) 2; Luke Marais (Middelvlei) 3; Snr Germishuys Hokke (Gansbaai) 4, 7; Zeelie Lofts (Caledon) 5; W & M Smit (Caledon) 6, 9; D Kroukamp (Grabouw) 8; Bros Buchianeri (Middelvlei) 10.

Baie geluk aan die Top 10 wenners.

Groete,

André Vorster 072 248 8818

Gansbaai Posduifklub: Week 14 - Victoria-Wes (500km)

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. With a front page that alternates between Afrikaans and English each week, Gans-Berg Nuus / News is proud to be a platform that stays up to date with local news stories, important municipa...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Laerskool Gansbaai WP Skaaktoernooi

Laerskool Gansbaai WP Skaaktoernooi

23 leerders van Laerskool Gansbaai het op Saterdag, 31 Augustus en Sondag, 1 September 2024 aan die Westelike Provinsie se Top Skole Skaaktoernooi deelgeneem.

Criteria for IRDP Housing

Criteria for IRDP Housing

The Gans-Berg News received a letter of complaint from an anonymous client. 

Minister Dion George on ‘Harbour Tour’

Minister Dion George on ‘Harbour Tour’

The Minister of Environment, Forestry, and Fisheries, Minister (Dr) Dion George, visited Gansbaai Harbour on Saturday, September 14, 2024...

NAMPO groei van krag tot krag

NAMPO groei van krag tot krag

Dit was die 5de NAMPO Kaap (11-14 September 2024) en het met die 30-jarige herdenking van die eerste Meganiserings Dag saamgeval.

‘Asma-mannetjie’ Voorbeeld vir Ander

‘Asma-mannetjie’ Voorbeeld vir Ander

Lees meer oor Willie Theunissen se pragtige tuin in Blompark.

Gansbaai Posduifklub - Week 13 - Bloemhof en Modderrivier (990km)

Gansbaai Posduifklub - Week 13 - Bloemhof en ...

Lees meer oor die Gansbaai Posduifklub se wedvlugte hier.