Gans-Berg Nuus / News | 4 September 2026
Stay up to date with the latest news, stories and happenings from Gansbaai and the surrounding Overberg area.
Foto 1: Die Kruger-familie, met Charl en Ruan Kruger as wenners: Jaaroud- en Ope wedvlugte.
Foto 2: Louis Groenewald: voorloper in klub- en unie wedvlugte.
Verlede week was dit ‘n mooi lentedag wat die duiwe baie gehelp het. Teen uitlui Saterdag kon dit duidelik gesien word met ‘n gemiddelde spoed van 85 km/uur wat met die wedvlug gehandhaaf is. Met so ‘n vinnige wedvlug kom daar nuwe name in die voorste plekke - ook in Gansbaai - pa en seun Kruger wat in altwee wedvlugte goed gedoen het.
Uitslae: Gansbaai Posduifklub
Jaaroud-duiwe: C & R Kruger 1, 2, 9; Louis Groenewald 3, 4, 5, 7, 10, 13, 14, 19, 20; Seun du Bruyn 6; Snr Germishuys Hokke 8, 15, 17, 18; Human Lofts 11, 16; Fourie Lofts 12.
Ope-wedvlug: C & R Kruger 1, 6, 14; Louis Groenewald 2, 3, 4, 8, 9, 11; Fourie Lofts 5; J & J Swart 7, 10, 20; Snr Germishuys Hokke 11, 18, 19; Norman Snr Stevens 12, 13, 16; Seun du Bruyn 15.
Baie geluk aan C & R Kruger wat altwee wedvlugte gewen het, asook Louis Groenewald met sy 15 plekke in die twee wedvlugte.
Uitslae Posduif Unie
Jaaroud-duiwe: Luke Marais (Middelvlei) 1; J Rickett (Grabouw) 2; D May (Middelvlei) 3; C & R Kruger (Gansbaai) 4, 10; D Kapot (Middelvlei) 5; Bros Buchianeri (Middelvlei) 6; A Willemse (Hermanus) 7; Deslen King (ZPK) 8; D Kroukamp (Grabouw) 9.
Ope-wedvlug: J Rikett (Grabouw) 1, 3, 9; J Kamfer (Bredasdorp) 2, 8; D Kapot (Middelvlei) 4; Brian Marais (Middelvlei) 5; N & D Gillion (Middelvlei) 6; Luke Marais (Middelvlei) 7; M Presence (Grabouw) 10.
Uitslae Posduif Unie
(Voor verlede week)
Die uitslae van Modderrivier en Bloemhof was nie betyds beskikbaar as gevolg van ‘n baie moeilike wedvlug.
Modderrivier: J & J Swart (Gansbaai) 1, 2; C & R Kruger (Gansbaai) 3, 9; Zeelie Lofts (Caledon) 4; H Germishuys (Bredasdorp) 5, 7; G Daniels (Caledon) 6; Bros Buchianeri (Middelvlei) 8; B Groenewald (Bredasdorp) 10.
Bloemhof: G Daniels (Caledon) 1; D Kroukamp (Grabouw) 2; Luke Marais (Middelvlei) 3; Snr Germishuys Hokke (Gansbaai) 4, 7; Zeelie Lofts (Caledon) 5; W & M Smit (Caledon) 6, 9; D Kroukamp (Grabouw) 8; Bros Buchianeri (Middelvlei) 10.
Baie geluk aan die Top 10 wenners.
Groete,
André Vorster 072 248 8818
Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreStay up to date with the latest news, stories and happenings from Gansbaai and the surrounding Overberg area.
The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is here!
The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is out!
The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is out!
The latest edition of Gans-Berg News is out now!
The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is out now!