Gans-Berg Newspaper - 7 November 2025 Edition
This week’s Gans-Berg Nuus is filled with community pride and inspiring local stories.

Seagulls Netbalspan onder leiding van Sylvia Jacobs het Gans-Berg Nuus laat weet dat hulle opreg dankbaar is vir al die borgskappe, donasies, waterbottels tydens wedstryde en baie meer wat hulle gereeld ontvang. “Dit is nie moontlik om name te noem nie, daar is so baie en ek is bang ek vergeet een,” het Sylvia gesê. “Almal weet wie hulle is en op watter wyse hulle ons ondersteun het - net een spesiale dankie aan mnr Corki vir wat hy vir ons gedoen het. Ons dank gaan ook aan ons Hemelse Vader vir sy bekermende hand oor ons.”
Silvia vra vir beter ondersteuning deur gemeenskapslede - sy verwys na Heidelberg waar die gemeenskap groot ondersteuners is en van ver af kom om hulle spanne te ondersteun. “Ons word nie regtig deur ons gemeenskapslede ondersteun nie,” sê Silvia. “Daarom doen ons ‘n beroep op ons gemeenskap vir ondersteuning langs die bane, maar veral ook wanneer ons met lootjielyste rondloop.”
“Ons nooi graag netbal-belangstellendes vanuit alle gemeenskappe in Groter Gansbaai om by ons aan te sluit,” het Sylvia gesê. “Ons bestaan nie nét uit Blompark-inwoners nie, almal is welkom.” Vir navrae oor die Seagulls Netbalspan kan Sylvia Jacobs by 072 413 6861 geskakel word.
Hardus Botha
Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreThis week’s Gans-Berg Nuus is filled with community pride and inspiring local stories.
From festive season preparations and heroic fire-fighting efforts to local school triumphs...
Die tema, “Boererate en resepte van toeka tot nou”, het baie interessante resepte...
Colleen Knox was a lovely lady who I met at Lighthouse Tavern restaurant which I had purchased in 2008.
Die op-en-wakker Bietoubos Damesklub het hulle Vrouemaand-byeenkoms met 'n belangrike eienskap van vrouwees behoorlik gevier - 'omgee'.
Grade 6 learner at Gansbaai Primary School when he took part in the filming of Nêrens, Noord-Kaap, a family drama series on kykNET...