Gans-Berg Nuus / News - 27 March 2026
Catch up on the latest local updates, community news, and important happenings in Gansbaai and surrounding areas.
“Saterdag, 12 Oktober 2024 was dit die klub se voorlaaste kompetisie vir die jaar en ook die laaste voordat die galjoenseisoen toemaak,” vertel Elba Tredoux van die Overstrand Kushengelklub. “Die seisoen is byna halfpad en die voorste spanne en hengelaars begin jaag vir punte!” Sy sê die speelveld (of see) is egter nog wawyd oop.
“Die plat, skoon waters van die naweek het nie baie belowend gelyk nie, maar nogtans is daar n groot aantal visse ingeweeg,” het Elba bygevoeg. Melchi Botha se Steenbras van so rapsie meer as 7kg, het hom die wenner van die dag gemaak. Sihan Toua was tweede, met Mias Albrecht in die derde plek.
Elba sê die wenners van die dag het almal die funksie bygewoon, met ‘n gesellige onderlinge gees, smaaklike kos en op-en-wakker musiek wat onverbeterlik was.



Hardus Botha
Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreCatch up on the latest local updates, community news, and important happenings in Gansbaai and surrounding areas.
This week’s Gans-Berg News shares a vibrant snapshot of the Gansbaai community...
This week’s edition of Gans-Berg News features several community stories...
This week’s edition covers several important local and international stories.
This edition highlights local heritage, achievements, and community spirit.
Here’s what’s making headlines in our latest edition!