Gans-Berg News - 8 May 2026
This week’s edition of Gans-Berg Nuus / News highlights powerful community stories...
Reach for Covery (R4R) Ondersteunings Organisasie het op 17 Oktober 2024 ‘n gesellige ‘Pienk Bruch’ by Hermanus Gholfklub aangebied. Sowat 120 gaste het die spog-geleentheid bygewoon, waartydens Ann-Marie Lubbe, voorsitter van Hermanus R4R en ook seremoniemeester, saam met die 7 vrywilligers aan die gaste voorgestel is.
Die gassprekers was dr Marli Groenewald, Onkologie Hospitaal, Elnette du Toit, Maatskaplike Werker en Elsabé Aldrich wat oor die ‘Lekkerte van Vrouwees’ gepraat het. Die gaste het interessante en goeie advies ontvang. Gedurende die oggend het Tinneke Lutzeyer en haar span van Komtessa Boutique pragtige uitrustings vertoon. Daar was geluktrekkings met pryse en elke gas het ‘n nuttige geskenkpakkie ontvang. Antoinette Jooste en Annaleen Genade het die uitstaltafel beman. “Die oggend was ‘n groot sukses en ek glo dit het aan Borskankermaand vir Oktober uiting gegeen,” het Annaleen gesê.
Hardus Botha
Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreThis week’s edition of Gans-Berg Nuus / News highlights powerful community stories...
The latest edition of Gans-Berg Nuus highlights key local stories, community milestones, and upcoming events in the Overberg.
This week’s edition of Gans-Berg News brings you the stories shaping our community.
This week’s edition brings a mix of important community updates, inspiring local stories, and environmental insights!
Here’s a quick roundup of this week’s highlights!