Birkenhead Boothengelklub: Kompetisie Uitslae and Gebeure

Birkenhead Boothengelklub: Kompetisie Uitslae and Gebeure

Gans-Berg Nuus / News

Image

Birkenhead Boothengelklub: Kompetisie Uitslae and Gebeure

Min bote, min vis

Die Birkenhead Boothengelklub se eerste boothengelkompetisie vir die 2025 seisoen het op Saterdag, 2 November 2024 plaasgevind - met ‘n swak begin vir die nuwe seisoen. Net 3 bote, waarvan 2 ingeweeg het, het ingeskryf - slegs een spesie, hotties (hangbergers), is gevang.

Uitslae:

Swaarste vis (hottie, 1.2kg) en 2de swaarste vis (hottie, 0.95kg) - Ben Uys; Swaarste sak (6.60kg) - Ben Uys; 2de swaarste sak (6.50kg) - Leon Lombard; Swaarste bootgemiddeld (6.55kg) - Oupa van Ben Uys; 2de swaarste bootgemiddel (0.98kg) - Sloke van Andrew Leigh. Die totale aantal vis wat gevang is, was 25, met ‘n totale massa van 16.05kg - ‘n gemiddeld per hengelaar van 3.21kg.

Die Algemene Jaarvergadering van die klub sal op Donderdag, 21 November 2024 plaasvind en die Jaareindfunksie en prysuitdelings op Saterdag, 23 November 2024.

Hardus Botha

Birkenhead Boothengelklub: Kompetisie Uitslae and Gebeure

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. With a front page that alternates between Afrikaans and English each week, Gans-Berg Nuus / News is proud to be a platform that stays up to date with local news stories, important municipa...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Filler: Mole Snake

Filler: Mole Snake

A punchy picture of an impressive mole snake being expertly handled by one of the Grootbos Field Rangers, Yolanda. 

Overstrand Medical Centre

Overstrand Medical Centre

Die bouwerk aan Overstrand Medical Centre, skuins oorkant Gansbaai SAPD se geboue, is steeds doelgerig aan die gang.

Tuinkompetisie Dien As Voorbeeld

Tuinkompetisie Dien As Voorbeeld

Die deelnemers aan die jaarlikse Gansbaai Tuinkompetisie deur Gansbaai Toerisme is onlangs met pryse vir hulle harde werk beloon.

‘Wit Kersfees’ in Uilenkraalsmond

‘Wit Kersfees’ in Uilenkraalsmond

Lesers wat nie die voorreg het om ‘n ‘Wit Kersfees’ (White Christmas) oorsee te kan ervaar nie, gaan loer gerus in by Plot 1.

Overberg Posduif Unie

Overberg Posduif Unie

Vanjaar was daar geen keer aan Louis Groenewald nie.

15 Desember 2024: Vissermansdankdiens

15 Desember 2024: Vissermansdankdiens

Die jaar is bykans agter die rug en dit is weer tyd vir ons jaarlikse Vissermansdankdiens.