Vissermans Dankdiens
Die herinwyding van die historiese naambord in Gansbaai hawe, ‘Hawe van God se Genade’, met die vuurtoring- en kruislogo, was die ideale voorloper vir vanjaar...
Johan Coetzee palm Stableford in
Saterdag, 14 Desember 2024 se Enkel Stableford kompetisie is deur Johan Coetzee, Gans-Berg Nuus se gholfskrywer, met 40 punte ingepalm. In dieselfde kompetisie teken Johan ook ‘n Arend aan op putjie no 12.
Woensdag, 11 Desember:
Daar was geen kompetisie as gevolg van te min spelers.
Vrydag, 13 Desember:
Sakkie van der Merwe wen die 9-putjie Enkel Stableford met 22 punte, gevolg deur John Smith 20, Pieter Loubser 19, Jacques Louw 17, Owen Huxham 15, George Hunt 14, Pietie Uys 11 en Deon Momberg 7.
Saterdag, 14 Desember:
Johan Coetzee wen die Enkel Stableford kompetisie met 40 punte, gevolg deur Clive Bailey 39, Marietjie de Villiers 38, Solly Wessels 36, Rene Myburgh 35, Peet Pretorius 35, Leon Lombaard 34, Werner Muller 33, Stephen Brown 32 en Athol Kent 30.
Naaste aan die penne op no 8: Pieter Kruger (geel) en Athol Kent (rooi).
Athol Kent teken ook ‘n Spog Twee aan op putjie no 8.
Johan Coetzee teken ‘n Arend aan op putjie no 12.
Saterdag, 21 Desember:
Gansbaai Classic - Formaat 4BBB Stableford (preferred drive).
Verjaarsdae:
Craig Ross (24ste), Gertie Karg (24ste) en Fanus Walters (25ste).
Foto 1:
Johan Coetzee
Foto 2:
Sakkie van der Merwe
Gans-Berg Nuus is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. With a front page that alternates between Afrikaans and English each week, Gans-Berg Nuus / News is proud to be a platform that stays up to date with local news stories, important municipa...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreDie herinwyding van die historiese naambord in Gansbaai hawe, ‘Hawe van God se Genade’, met die vuurtoring- en kruislogo, was die ideale voorloper vir vanjaar...
Die ‘fikses’ het nou wel nie by Groeneweide regtig ‘ge-wheely’ nie - sommiges het ‘ge-sprint’, party gedraf en ander net gestap...
Saterdag, 7 Desember 2024 se boothengelkompetisie van die Birkenhead Boothengelklub was die eerste kompetisie vir 2025...
Die motorfietsklub, Dogs of War, het hulself al deur en deur bewys as motorfietsers met klein, omgee-harte waar dit by liefdadigheid kom.
Die Jaareindfunksie, ingesluit prysuitdelings van Franskraal Rolbalklub op Saterdag, 7 Desember 2024, het sommer spoggerig verloop.
Die deelnemers aan die jaarlikse Gansbaai Tuinkompetisie deur Gansbaai Toerisme is onlangs met pryse vir hulle harde werk beloon.