Blog

Ikamva se 2024-Diplomaplegtigheid

Ikamva se 2024-Diplomaplegtigheid

Gans-Berg Nuus / News

Ikamva se 2024-Diplomaplegtigheid

Ikamva Jeugontwikkeling en Early Childhood Development Centre, met Jolande Sauls as Bestuurder, se twee Diploma-aande het pragtig verloop. Die trotse kinders het hul diplomas vir 2024 ontvang - ongeag die ouderdom, die trotsheid van die kinders was ooglopend, met ouers wat hier en daar trane afgevee het.

Die onderskeie ouderdomsgroepe was 2-3 jaar, 4 jaar en die Gr RR’s. Afskeid is ook geneem van die leerders wat vanjaar (2025) na die ‘Groot Skool’ oorgeplaas word. Kersgeskenkies, kospakkies, lekkergoedpakkies en dies meer is tydens die diploma-aand uitgedeel, met kinders en kleuters wat alles terdeë geniet het,

Hardus Botha

Ikamva se 2024-Diplomaplegtigheid

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

1ste verjaarsdag vir GGAP-projek

1ste verjaarsdag vir GGAP-projek

Gedurende die afgelope jaar het die op-en-wakker groep van GGAP 14 muurskilderye op besigheidsgeboue se mure geskilder...

Dinah-Lee sing haar hart uit in Harbour on Deck

Dinah-Lee sing haar hart uit in Harbour on De...

Die jong sangeres, Dinah-Lee Jane Visser, of beter bekend as net Dinah-Lee, het haar eerste opgeneemde liedjie bekendgestel.

1st Walker Bay Outdoor's spectacular Sport-weekend

1st Walker Bay Outdoor's spectacular Sport-we...

The first Walker Bay Outdoor and Hermanus 10's 2025 delivered an incredible weekend of Sport, Spirit and Scenic Beauty.

Gewilde oud-onderwyseres oorlede

Gewilde oud-onderwyseres oorlede

Die gewilde en afgetrede onderwyser van Gansbaai Primêr, Rachel Valentine (72), is op 7 Mei 2025 oorlede. 

J&A Paneelkloppers kry nuwe eienaars

J&A Paneelkloppers kry nuwe eienaars

Die bekende J&A Paneelkloppers van Jan van Tonder in die Industriële gebied...

Poegies soek nog ondersteuning

Poegies soek nog ondersteuning

Die Poegie-manne vir die Poegie-uitdaging is dankbaar vir die goeie ondersteuning.