Spekboom in blom

Spekboom in blom

Gans-Berg Nuus / News

image left

Spekboom in blom

In die Gans-Berg Nuus van 22 November 2024 is 'n interessante berig ('Wonderwêreld' van Spekboompies) geplaas - die berig het oor Arnold Schoeman se spekboom-kwekery gehandel.

'n Getroue leser van die Gans-Berg Nuus, Elcine Hulme van Franskraal, het laat weet dat haar en haar eggenoot, Johan, se dogter, Alet Erasmus van Eversdal, Bellville foto's gestuur het van haar pragtige spekboom wat vol in blom is. “Ek het al spekbome in blom gesien, maar nog nie in my kwekery nie,” het Arnold gesê. “Die spekboompie op die foto is werklik besonders.”

In genoemde berig is gemeld dat Arnold sowat 2 000 spekboompies (Portulacaria afra) in sy privaat-kwekery het. Die spekboompies kan vir 'n groot verskeidenheid van gebruike aangewend word en die blaartjies kan selfs geëet word. Spekbome kan ook groot hoeveelhede koolstofdioksied uit die lug opneem en in suurstof en koolstof omskakel.

Dankie aan Alet en Elcine vir die pragtige foto.

Hardus Botha

Spekboom in blom

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Gans-Berg News - 20 March 2026

Gans-Berg News - 20 March 2026

This week’s Gans-Berg News shares a vibrant snapshot of the Gansbaai community...

Gans-Berg News - 13 March 2026 (Summary)

Gans-Berg News - 13 March 2026 (Summary)

This week’s edition of Gans-Berg News features several community stories...

Gans-Berg Nuus (6 March 2026)

Gans-Berg Nuus (6 March 2026)

This week’s edition covers several important local and international stories. 

Gans-Berg News | 27 February 2026

Gans-Berg News | 27 February 2026

This edition highlights local heritage, achievements, and community spirit.

Gans-Berg News | 20 February 2026

Gans-Berg News | 20 February 2026

Here’s what’s making headlines in our latest edition!

Gans-Berg News | 13 February 2026

Gans-Berg News | 13 February 2026

Exciting progress is being made on the new Overstrand Medical Centre, with construction expected to be completed by the end of April...