Easter Fun for Little Ones!

Easter Fun for Little Ones!

Gans-Berg Nuus / News

Image

Easter Fun for Little Ones!

Hi all our little readers!

It’s the Gans-Berg News Easter Bunny, hopping in to tell you that we’ve put together a fun little activity booklet - just for you this Easter Weekend! When it’s chilly outside, stay warm and enjoy some Easter fun inside.

Ask Mommy, Daddy, or Nanna to get you a copy - it’s only R35!

Available at our shops in Hermanus, Stanford, Gansbaai, and nearby areas - all the way to Pearly Beach.

Hop in and grab your copy! 

---

Hallo al julle pragtige jong lesers!

Ek is die Gans-Berg Nuus Paashaas, en ek hop net gou in om te sê ons het ’n lekker aktiwiteitsboekie vir julle gemaak - net vir Paasnaweek! As dit koud is buite, kan julle lekker binne inkleur en speel.

Vra vir Mamma, Pappa of Ouma om vir jou een te kry - dis net R35!

Beskikbaar by ons winkels van Hermanus, Stanford, Gansbaai tot by Pearly Beach.

Hop gou in en koop jou boekie!

Easter Fun for Little Ones!

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Poegies soek nog ondersteuning

Poegies soek nog ondersteuning

Die Poegie-manne vir die Poegie-uitdaging is dankbaar vir die goeie ondersteuning.

Liezl Prinsloo se uitdienstrede na 31 jaar in haarbedryf

Liezl Prinsloo se uitdienstrede na 31 jaar in...

Liezl Prinsloo se uitdienstrede na 31 jaar in haarbedryf.

Gansbaai Jukskeiklub 4de Toeks Moore Opedag

Gansbaai Jukskeiklub 4de Toeks Moore Opedag

Saterdag, 26 April 2025 kan as 'n enorme sukses vir die 4deToeks Moore Ope Jukskeidag beskou word...

Gans-Berg Newspaper - 23 May 2025 Edition

Gans-Berg Newspaper - 23 May 2025 Edition

Catch up on the latest local news, events, and community highlights from Gans-Berg Nuus - 23 May 2025!

Geagte Franskraal Kunstenaars, Overstrand Munisipaliteit en Gemeenskap

Geagte Franskraal Kunstenaars, Overstrand Mun...

Saterdag, 26 April 2025 kan as 'n enorme sukses vir die 4deToeks Moore Ope Jukskeidag beskou word...

Ons Verpleegsters verdien 'n groot applous

Ons Verpleegsters verdien 'n groot applous

Meimaand is tradisioneel Verpleegstersmaand.