Gans-Berg News -Â 20 March 2026
This week’s Gans-Berg News shares a vibrant snapshot of the Gansbaai community...
Meimaand is tradisioneel Verpleegstersmaand - en wat 'n wonderlike voorreg is dit nie om hierdie mense diep vanuit die harte van die gemeenskap te bedank vir die wonderlike werk wat deur hulle verrig word nie. Hierdie dankbaarheid word ook vanuit die geledere van ons span by die Gans-Berg Nuus aan ons verpleegsters oorgedra.
Alle versorgers, verpleegsters, susters en selfs manlike verpleërs word hierby ingesluit. In Gansbaai kan verwys word na Herberg-aan-See Tehuis vir Bejaardes, Huis Mattanja, Gansbaai Kliniek, Pathcare, Gansbaai Hospice, Ikamva Jeugontwikkeling, Klinieksuster, Mobiele Klinieke en baie meer, ook in ons omliggende dorpe, soos Hermanus Hospice en al ons hospitale.
Dit is algemeen bekend in die geskiedenis dat die 'Verpleegingsberoep' sinoniem is met die naam: Florence Nightingale (12 Mei 1820 - 13 Augustus 1910). Sy was 'n invloedryke figuur in die ontwikkeling van moderne verpleging.
Hardus Botha
Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreThis week’s Gans-Berg News shares a vibrant snapshot of the Gansbaai community...
This week’s edition of Gans-Berg News features several community stories...
This week’s edition covers several important local and international stories.
This edition highlights local heritage, achievements, and community spirit.
Here’s what’s making headlines in our latest edition!
Exciting progress is being made on the new Overstrand Medical Centre, with construction expected to be completed by the end of April...