Blog

Poegies soek nog ondersteuning

Poegies soek nog ondersteuning

Gans-Berg Nuus / News

Poegies soek nog ondersteuning

Die Poegie-manne vir die Poegie-uitdaging is dankbaar vir die goeie ondersteuning (klein of groot) tot hiertoe, maar die tyd hardloop uit en verdere ondersteuning, asook manne wat bereid is om die tog saam met hulle aan te pak, word dringend benodig. Manny de Bruyn van TMS Bouers en sy gedugte spanmaats beplan om vanaf Gansbaai na Hentiesbaai in Namibië en terug op 'n poegie se saal deur te bring - 4 000km in 10-12 dae! Hierdie uitdagende projek is ten bate van Ikamva Jeugontwikkeling. 

Die gewillige donateurs tot op datum is (alfabeties):

*Anglo Windows; *Besige Kabouters Worcester; *Blinds & Flooring Specialists; *Buco Gansbaai & Hermanus; * Prof JW Schneider (in vorige berig foutiewelik as Scheepers gemeld - jammer!); *Elite Rebel Motorfietsklub; *Nellas Cleaning Service (Australië); *Tildas Bakery (Struisbaai).

**Manny bedank graag vir Duyneveld Pub vir hulle fasiliteit vir die fondsinsamelingsfunksie wat daar gehou is, asook sy dogter, Almarie, vir haar reëlings en opruiming. Die Manne is goed ondersteun deur individue, asook deur die Sindikaat Mototfietsklub. “Dankie ook aan die deelnemende manne se vrouens wat hulle ondersteun.”

Die manne wat tans gekontak kan word, is:

*Manny de Bruyn: 082 675 8410; epos: admin@tmsbouers.co.za

*Japie Geldenhuys: 063 779 9974; epos: vettrilgerald@gmail.com

*Marius Alberts: 079 600 3971; epos: mariusallie1958@gmail.com

*Gerrie Schutte: 064 837 6292; epos: schuttegerrie@gmail.com

*Kobus Geyser: 082 875 7408;

epos: kobusgeyser77@gmail.com

Bankbesonderhede:

*Naam: IkamvaPoegieChallenge; *Bank: Nedbank; *Tipe: Spaarrekening; *Rekeningnommer: 2053776528.

Hierdie manne verdien ondersteuning vir hierdie besonderse uitdaging vir liefdadigheid.

Hardus Botha

Poegies soek nog ondersteuning

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Gans-Berg Nuus / News | 4 September 2026

Gans-Berg Nuus / News | 4 September 2026

Stay up to date with the latest news, stories and happenings from Gansbaai and the surrounding Overberg area.

Gans-Berg Nuus / News | 28 August 2026

Gans-Berg Nuus / News | 28 August 2026

The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is here! 

Gans-Berg Nuus / News - 21 August 2026

Gans-Berg Nuus / News - 21 August 2026

The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is out!

Gans-Berg Nuus / News - 14 August 2026

Gans-Berg Nuus / News - 14 August 2026

The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is out!

New Edition of Gans-Berg Nuus / News - 7 August 2026

New Edition of Gans-Berg Nuus / News - 7 Augu...

The latest edition of Gans-Berg News is out now!

New Edition of Gans-Berg Nuus / News - 31 July 2026

New Edition of Gans-Berg Nuus / News - 31 Jul...

The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is out now!