Gans-Berg News - 20 March 2026
This week’s Gans-Berg News shares a vibrant snapshot of the Gansbaai community...

Die gewilde en afgetrede onderwyser van Gansbaai Primêr, Rachel Valentine (72), is op 7 Mei 2025 oorlede. “Rachel was baie lief vir kinders en was 'n aangename, hardwerkende en toegewyde onderwyser,” vertel haar eggenoot, William Valentine. “Wanneer sy huis toe kom, het kinders gewoonlik al vir haar gewag vir 'n koffietjie en 'n ietsie om te eet.”
Rachel is op 4 Desember 1952 gebore en is 'n oud-Gansbaaier wat onder die 'ou-ou' gardes van die skool se onderwysers gereken is. Baie van haar leerders se kinders het al getroude kinders. Sy het nog destyds in die VGK-gebou in die agtermiddae onderrig verskaf en later in die skoolsaal en later die skool - vir sowat 27 jaar. In 1998 het Rachel afgetree en saam met William haar aftreejare geniet. Mervin Hess, wat verlede jaar by Gansbaai Academia afgetree het, het vir jare saam met Rachel by Gansbaaai Primêr onderrig gegee. “Sy was 'n pragtige mens van binne en het haar alles vir die kinders gegee,” het Mervin gesê.
Hardus Botha
Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreThis week’s Gans-Berg News shares a vibrant snapshot of the Gansbaai community...
This week’s edition of Gans-Berg News features several community stories...
This week’s edition covers several important local and international stories.
This edition highlights local heritage, achievements, and community spirit.
Here’s what’s making headlines in our latest edition!
Exciting progress is being made on the new Overstrand Medical Centre, with construction expected to be completed by the end of April...