Dinah-Lee sing haar hart uit in Harbour on Deck

Dinah-Lee sing haar hart uit in Harbour on Deck

Gans-Berg Nuus / News

image left

Dinah-Lee sing haar hart uit in Harbour on Deck

Die jong sangeres, Dinah-Lee Jane Visser, of beter bekend as net Dinah-Lee, het haar eerste opgeneemde liedjie tydens 'n geselligheid by Harbour on Deck van Junior (Pieter) en Bronwyn van der Westhuizen bekendgestel. 'Ek is dogter, vriend, suster en Lover off all beautiful and poetic', som Dinah-Lee haarself op haar Facebook-blad op, met haar debuutliedjies waarna op Spotify en Youtube geluister kan word.

Enkele gaste het sommer vroeg-vroeg al opgedaag om seker te maak hulle kry sitplek, met 'n paar tafels wat reeds 'bespreek'-bordjies opgehad het. Die dekgedeelte is netjies versier, waar Dinah-Lee ontspanne en gesellig saam met die gaste gesit en kuier het voordat sy met haar optrede begin het.

Dinah-Lee het haar plek agter die mikrofoon met haar kitaar ingeneem, met 'n pragtige, helderkleurige materiaal-behangels teen die venster - met die son wat besig was om oor Gansbaai Hawe te sak. Daar is tot laataand toe gekuier en na Dinah-Lee geluister.

(Foto's: Marlie du Toit)

Hardus Botha

Dinah-Lee sing haar hart uit in Harbour on Deck

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Boomplanting vir simbolisering van Kerkeenheid

Boomplanting vir simbolisering van Kerkeenhei...

Sondag, 25 Mei 2025 was 'n Sending Sondag (Missionaal) wat diep in die harte van die NG- en VG-gemeentes ingekruip het.

Birkenhead Boothengelklub Birkenheaders goed op dreef

Birkenhead Boothengelklub Birkenheaders goed ...

Die Birkenhead Boothengelklub se hengelaars het goed gedoen met Saterdag, 17 Mei 2025 se boothengelkompetisie.

Gans-Berg Newspaper - 6 June 2025 Edition

Gans-Berg Newspaper - 6 June 2025 Edition

Catch up on the latest local news, events, and community highlights from Gans-Berg Nuus - 6 June 2025!

SA wins another Gold at RHS Chelsea Flower Show

SA wins another Gold at RHS Chelsea Flower Sh...

South Africa wins yet another Gold at this year's RHS Chelsea Flower Show.

Welkom aan nuwe Tandarts

Welkom aan nuwe Tandarts

Dr Markus Botes, Gansbaai se nuwe tandarts, het onlangs die vorige tandarts, Dr De Villiers, se praktyk oorgekoop, wat met pensioen afgetree het.

Noodkreet vir OMR Ambulansdienste

Noodkreet vir OMR Ambulansdienste

'n Noodkreet gaan uit na die gemeenskap, besighede en individue vir die voortbestaan van Overstrand Medical Response (OMR)...