Gans-Berg News - 13 March 2026 (Summary)
This week’s edition of Gans-Berg News features several community stories...
Goeie nuus vir Franskralers, asook omliggende gebiede - 'n 'Courier Guy Locker' is by Franskraal Minimark aan die buitekant geïnstalleer, met al die nodige instruksies wat volledig daarop aangebring is. Dit was Franskraal Minimark se eienaar, Natasha, se inisiatief om die 'locker' daar te kry. “Ek het die firma sowat 'n jaar gelede al met al die inligting gekontak, maar nooit weer iets van hulle gehoor nie,” vertel Natasha. “Sowat 6 maande gelede het hulle my toe gekontak en ek het weer al die nodige inligting aan hulle gestuur.”
Nou is die 'The Courier Guy Locker' deur die firma, 'The Courier Guy' tot voordeel van die gemeenskap geinstalleer. Natasha sê die publiek het nou nie nodig om in die winkel oor pakkies te kom navraag doen nie. Vir navrae is daar 'n WhatsApp nommer, 064 848 1531, op die 'locker' saam met die instruksies aangebring. “Ek glo daar sal groot belangstelling in die benutting van hierdie diens aan inwoners wat van koerierdienste gebruik wil maak, wees.” het Natasha gesê.
Hardus Botha
Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreThis week’s edition of Gans-Berg News features several community stories...
This week’s edition covers several important local and international stories.
This edition highlights local heritage, achievements, and community spirit.
Here’s what’s making headlines in our latest edition!
Exciting progress is being made on the new Overstrand Medical Centre, with construction expected to be completed by the end of April...
Feature on the deep link between wetlands and people in the Nuwejaars Wetlands...