Blog

Kombersies en Handskoene vir laaste Winterkoue

Kombersies en Handskoene vir laaste Winterkoue

Gans-Berg Nuus / News

Kombersies en Handskoene vir laaste Winterkoue

So vir die laaste stuiptrekkings van die winterkoue, het Herberg aan See (HaS) se inwoners 'n tydjie gelede snoesige kombersies en warm handskoene gekry - ook net betyds voordat erge koue weer op ons toegesak het.

Hierdie is 'n jaarlikse projek van Marie de Jager om warm gebreide items aan HaS se inwoners uit te deel, kom al jare aan. Marie het 'n span knap Bietoubos-breiers wat haar met die breiwerk help. “Vanjaar het ons sowat 60 kombersies en pare handskoene uitgedeel,” vertel Marie. “Ons het vanaf die siekeboeg tot by die kamers en woonstelle uitgedeel en niemand is oorgeslaan nie.” Selfs enkele personeellede (onder protes!) is daarmee verras, met die Gans-Berg Nuus se joernalis (ook onder protes!) wat jouwerklikwaar ook 'n kombersie gekry het vir wanneer hy voor sy rekenaar sit en werk!

Die kombersies en handskoene is met groot dankbaarheid ontvang en is sommer dadelik 'in gebruik' geneem. Enkele Bietoubosdames het Marie met die uitdeel daarvan gehelp.

Hardus Botha

Kombersies en Handskoene vir laaste Winterkoue

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Gans-Berg News - 30 April 2026

Gans-Berg News - 30 April 2026

The latest edition of Gans-Berg Nuus highlights key local stories, community milestones, and upcoming events in the Overberg. 

Gans-Berg News - 24 April 2026

Gans-Berg News - 24 April 2026

This week’s edition of Gans-Berg News brings you the stories shaping our community.

Gans-Berg News | 17 April 2026 Edition Out Now!

Gans-Berg News | 17 April 2026 Edition Out No...

This week’s edition brings a mix of important community updates, inspiring local stories, and environmental insights!

Gans-Berg News: 3 April 2026 Newspaper

Gans-Berg News: 3 April 2026 Newspaper

Check out our easter newspaper here.

Gans-Berg News - 10 April 2026 Edition

Gans-Berg News - 10 April 2026 Edition

Here’s a quick roundup of this week’s highlights!

Gans-Berg Nuus / News - 27 March 2026

Gans-Berg Nuus / News - 27 March 2026

Catch up on the latest local updates, community news, and important happenings in Gansbaai and surrounding areas.