Gans-Berg Nuus / News - 11 September 2026
This week’s issue brings you local stories from across the community, including Laerskool Gansbaai’s 120th anniversary celebrations...
Vrydag, 6 Mei 2022 was Pantoffeldag en die dra van pantoffels werk en skool toe het vir baie pret gesorg. Laerskool Gansbaai (LSG) se onderwysers en leerders het nie teruggestaan nie en hulle het met pantoffels skool toe gegaan.
Die inpirasie van Pantoffeldag was so groot, dat hulle net daar besluit het om fondse vir BARC (Birkenhead Animal Rescue Centre) in te samel. Nols Jonas, BARC se Veldwerker het van g’n sout of water geweet nie.
“Ek het net ‘n oproep ontvang om ‘n draai by die laerskool te gaan maak,” vertel Nols. Daar aangekom, is hy deur die skoolhoof, Jonathan Doyle meegedeel dat die leerders spontaan en op eie inisiatief besluit het om fondse vir BARC in te samel. Die pragtige bedrag van R1 568.10 is aan Nols oorhandig, asook sakkies honde- en katkos. Dis nou wat spontaniteit is en dit nogal nie deur ‘n groot besigheid nie, net sommer uit die harte en op die ingewing van die oomblik deur LSG se leerders, waarvoor BARC baie, baie dankie sê!


Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreThis week’s issue brings you local stories from across the community, including Laerskool Gansbaai’s 120th anniversary celebrations...
Stay up to date with the latest news, stories and happenings from Gansbaai and the surrounding Overberg area.
The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is here!
The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is out!
The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is out!
The latest edition of Gans-Berg News is out now!