‘Wit Kersfees’ in Uilenkraalsmond
Lesers wat nie die voorreg het om ‘n ‘Wit Kersfees’ (White Christmas) oorsee te kan ervaar nie, gaan loer gerus in by Plot 1...
Baie geluk aan die volgende leerders met hulle diplomas vir suksesvolle deelname aan die Engelse Eisteddfod:
Gr 4 - Silwer: Ethan Simpson en Esme Collins; Gr 4 - Goud: Ninke Kotze, Jan-Dawid du Plessis, Alet du Preez en Danielle Stevens; Gr 4 - Cum Laude: Stephan Badenhorst en Minke van Vuuren; Gr 5 - Silwer: Junior Liebenberg, Verushka Vermeulen, Lara Fourie en Moa Appel; Gr 5 - Goud: Monecia Sauls, Lorenzo Groenewald, Luandi van der Linde en Tené Gericke; Gr 6 - Silwer: Zoey Foster, Rhonel Geldenhuys, Leah Tayob, Rosalia Botha, Bronwen Casteling en Haylie Northmann; Gr 6 - Goud: Jessica Groenewald en Xiane Collins; Gr 7 - Goud: Jancke Otto, Litha Tyindyi, Andri Tony, Dirk Laurie en Carli Swart; Gr 7 - Cum Laude: Riane Uys, Chloe Valentine en Gabriella Bastian.
Gans-Berg Nuus is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. With a front page that alternates between Afrikaans and English each week, Gans-Berg Nuus / News is proud to be a platform that stays up to date with local news stories, important municipa...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLesers wat nie die voorreg het om ‘n ‘Wit Kersfees’ (White Christmas) oorsee te kan ervaar nie, gaan loer gerus in by Plot 1...
The Trans Enduro is a remarkable event with a longstanding tradition in the South African Military, dating back to the early 1980s...
Besoekers en vakansiegangers sal in die loop van die volgende paar dae ‘n hele bedrywighede met ons Pelagiesie Vissersbote...
A punchy picture of an impressive mole snake being expertly handled by one of the Grootbos Field Rangers, Yolanda.
Die bouwerk aan Overstrand Medical Centre, skuins oorkant Gansbaai SAPD se geboue, is steeds doelgerig aan die gang.
Die deelnemers aan die jaarlikse Gansbaai Tuinkompetisie deur Gansbaai Toerisme is onlangs met pryse vir hulle harde werk beloon.