Jeug Dag saam met Ikamva

Jeug Dag saam met Ikamva

Gans-Berg Nuus / News

Jeug Dag saam met Ikamva

Projek bestuuder Jolande Sauls vertel dat die Blompark Ikamva Gansbaai Youth Day Celebration se tema vir die oggend was: ‘Mental Health & Substance abuse’. Hulle het besluit om almal van Gansbaai te nooi na hulle viering. Hulle het uitnodigings uitgestuur en hul gasspreker was Pastor Leon Jacobs ‘(ex gangster)’ van Tafelsig Mitchell’s Plain en Michael Palmer was hul ‘Rapper’, hy is oorspronklik van Bredasdorp en is nou woonagtig in Kaapstad.

Die oggend het met groot jolheid begin met Jolande Sauls op die verhoog mikrofoon in die hand sodat almal haar kon hoor en sy het almal hartlik verwelkom. Sister Getrude Smit het die viering met gebed geopen en Pastoor Leon Jacobs het daarna almal vertel van sy lewe as ‘gangster’ en hoe hy sy lewe verander het en ‘n Pastoor geword.

Dit was 'n oggend van opwinding en ‘n goeie ervaaring om te hoor die verandering van ‘gangster’ na Pastoor, so het Pastoor Leon Jacobs die jeug en almal wat die byeenkoms teenwoordig was vertel. Pastoor Leon het nie doekies omgedraai nie en het dit vertel presies hoe dit was. Hy het verduidelik dat ‘gangsterism’ en ‘drugs’ nie die antwoord is nie. Tydens sy toespraak het trane van vreugde gevloei en mense het die behoefte gevoel om te verander. Een person het haar geutienes gegee, dit was oorweldigend. 

Na Pastoor Leon Jacobs se toespraak het ‘Rapper’ Michael Palmer sy boodskap oogedra met uitsekende ‘rap’. Almal het hom geniet en saam gejuig. Daarna is almal genooi om saam te eet – elke person het ‘n ‘hotdog’ en vrugtesap ontvang.

Jolande Sauls sê baie dankie aan al die rolspelers wat teenwoordig was: Sister Gertrude Smit Dept van Gesondheid se home based care koordineerder; Pastoor Leon Jacobs en ‘Rapper’ Michael Palmer. Sy bedank ook die Ikamva span en senior personeel Sister Angela van der Merwe en Maatskaplike werker Lezel Murtz wat die jeugdag suksesvol gemaak het in samewerking met die Gansbaai Polisie Forum (GPF) wat deur Julia Barlow en Kol Winston Coetzee bestuur word. Dankie ook aan Raadslid Riana de Coning en Skoolhoof Mnr Neil Pedro van Gansbaai Primêr wat teenwoordig was. Laastens spreek sy haar dankbaarhied and I&J wat die helfte van die versnapperings geskenk het.

 
Gansbaai CPF & Gansbaai SAPS join Ikamva

The Gansbaai CPF executive committee joined Ikamva at their Youth Day celebrations by creating awareness with regard to the history of Youth Day and to advise about Gender Based Violence (GBV) and the side effects of drug abuse and gangsterism. Pamphlets were handed out and Youth Day posters were put up outside and inside the hall. In addition, Cassie Carstens of OMR (Overstrand Medix Response) gave the youngsters a lesson with regard to first aid and injury emergencies. Cassie Carstens and the CPF members were impressed with the children’s first aid and equipment knowledge. When asked what is the SAPS emergency number, they all answered together ‘10111’. Thank you, Cassie; we can always count on you.

After the refreshments, CPF Chairperson Julia Barlow and Additional CPF member Marieta Rademeyer took 4 groups of children to the Danger Point Lighthouse. Youth Day is our history and so is our Lighthouse and we felt children need to see and hear about it. We thank John McGregor for giving the children a short history of the Lighthouse. Most of the children had never been to the Lighthouse and we felt humbled to be part of this event. CPF Chairperson Julia Barlow thanks her committee and Gansbaai SAPS Station Commander Col Winston Coetzee for being part of this event. An extra thank you to Marieta Rademeyer and her school children for making the Youth Day posters and to Glenda Kitley for printing and laminating the A4 posters – the children were happy to take them home. Also thank you for Marieta for helping with the transport to the Lighthouse.

Finally, to Jolande Sauls and her team of Ikamva – a huge thank you for a wonderful lively and inspirational celebration, you make Gansbaai Lekker.

Julia Barlow

Gansbaai CPF Chairperson

Image 1
Image 2
Image 1
Image 2
Jeug Dag saam met Ikamva

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. With a front page that alternates between Afrikaans and English each week, Gans-Berg Nuus / News is proud to be a platform that stays up to date with local news stories, important municipa...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

‘Wit Kersfees’ in Uilenkraalsmond

‘Wit Kersfees’ in Uilenkraalsmond

Lesers wat nie die voorreg het om ‘n ‘Wit Kersfees’ (White Christmas) oorsee te kan ervaar nie, gaan loer gerus in by Plot 1...

Igniting the Spirit of Endurance

Igniting the Spirit of Endurance

The Trans Enduro is a remarkable event with a longstanding tradition in the South African Military, dating back to the early 1980s...

Die ‘Boet van Visnette’

Die ‘Boet van Visnette’

Besoekers en vakansiegangers sal in die loop van die volgende paar dae ‘n hele bedrywighede met ons Pelagiesie Vissersbote...

Filler: Mole Snake

Filler: Mole Snake

A punchy picture of an impressive mole snake being expertly handled by one of the Grootbos Field Rangers, Yolanda. 

Overstrand Medical Centre

Overstrand Medical Centre

Die bouwerk aan Overstrand Medical Centre, skuins oorkant Gansbaai SAPD se geboue, is steeds doelgerig aan die gang.

Tuinkompetisie Dien As Voorbeeld

Tuinkompetisie Dien As Voorbeeld

Die deelnemers aan die jaarlikse Gansbaai Tuinkompetisie deur Gansbaai Toerisme is onlangs met pryse vir hulle harde werk beloon.