‘Wit Kersfees’ in Uilenkraalsmond
Lesers wat nie die voorreg het om ‘n ‘Wit Kersfees’ (White Christmas) oorsee te kan ervaar nie, gaan loer gerus in by Plot 1...
The 17-year-old Charl Eksteen, a born and bred Gansbaaier, was included in the Boland u/18 Cravenweek rugby team this year. This hard-working rugby player is without any doubt on his way to reaching high levels in the rugby world.
Charl is a Gr 12 learner from HTS Drostdy High School in Worcester. He completed his primary school years at Laerskool Gansbaai, where he also played excellent rugby. “My heart has been in rugby since I was a child,” says Charl. “My dream is to go overseas and play rugby in America.”
Charl is ‘n jongman wat 1.78m in sy rugby-tokse staan en weeg ‘n volle 104kg - nie iemand om mee moeilikheid te soek nie! Sy posissies op die veld is loskopstut of haker, afhangende van waar hy benodig word. Sy trotse ma is Adéle Eksteen van Gansbaai en sy is vol vertroue dat haar seun groot hoogtes in rugby gaan bereik. Charl sê hy is ook trots op sy vriend, George Groenewald, wat die kaptein van Boland o/18 Akademiespan is. Dié twee kranige rugbyspelers is al vriende sedert hulle laerskooljare.
Charl se rugby-talent was reeds gedurende sy laerskooljare duidelik sigbaar: 2016 - o/12 Boland Cravenweek; 2017 - o/13 Boland Inter-provinsiale Sewes; 2017 - o/13 Boland Cravenweek. Hierdie prestasies, reeds op laerskoolvlak, spel hierdie jongman se talente duidelik uit. Ongelukkig het die Covid-tydperk ‘n stilstand in sy prestasies meegebring.
Na skool is daar tans 4 opsies wat op Charl wag: WP Akademie, Cheeta’s Akademie, Blou Bul Akademie of Griekwas. Charl se toekomsvisie eindig darem nie net by rugby nie. Hy beplan om homself as ‘n dieselwerktuigkundige te kwalifiseer. ‘n Ander groot liefde in Charl se lewe is ‘stock car’ resies, maar Adéle het dit lank gelede al duidelik aan hom uitgespel: “Jy sal moet kies, óf ‘stock cars’ óf rugby.” Die prestasie wat hy nou bereik het om as o/18 vir Boland Cravenweek op die veld te draf, laat geen twyfel oor die keuse wat hy gemaak het nie. Die Gans-Berg Nuus se span wens Charl alle sterkte toe vir die komende Boland Cravenweek.
Gans-Berg Nuus is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. With a front page that alternates between Afrikaans and English each week, Gans-Berg Nuus / News is proud to be a platform that stays up to date with local news stories, important municipa...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLesers wat nie die voorreg het om ‘n ‘Wit Kersfees’ (White Christmas) oorsee te kan ervaar nie, gaan loer gerus in by Plot 1...
The Trans Enduro is a remarkable event with a longstanding tradition in the South African Military, dating back to the early 1980s...
Besoekers en vakansiegangers sal in die loop van die volgende paar dae ‘n hele bedrywighede met ons Pelagiesie Vissersbote...
A punchy picture of an impressive mole snake being expertly handled by one of the Grootbos Field Rangers, Yolanda.
Die bouwerk aan Overstrand Medical Centre, skuins oorkant Gansbaai SAPD se geboue, is steeds doelgerig aan die gang.
Die deelnemers aan die jaarlikse Gansbaai Tuinkompetisie deur Gansbaai Toerisme is onlangs met pryse vir hulle harde werk beloon.