Gans-Berg News - 20 March 2026
This week’s Gans-Berg News shares a vibrant snapshot of the Gansbaai community...
Die Birkenhead Boothengelklub se maandelikse boothengelkompetisie van Saterdag, 16 Julie 2022 het ‘n klompie mooi geelbekke opgelewer, asook rooistompe (Miss Lucy’s). Die klub se nuwe dame, Miems Burger, het goed weggespring met twee pragtige geelbekke, waarvan een 5.30kg ingeweeg het. Die klub sien uit na meer sulke vangstes, Miems!
10 bote het ingeskryf, waarvan 7 ingeweeg het. Die totale bemanningslede was 30, waarvan 3 dames is wat deelgeneem het - en goed gevaar het. Twee juniors het ook deelgeneem. Die aantal visse (6 spesies) wat ingeweeg is, was 60, met 'n totale massa van 98.95kg.
Swaarste vis, Rick Kuises (geelbek, 5.70kg); 2 x 2de Swaarste visse, Miems Burger en Norman Kemm (geelbekke, 5.30kg elk); Swaarste sak, Ben Uys (10.05kg); 2de Swaarste sak, Rick Kuises (8.40kg); Swaarste bootgemiddeld, Mynedie van Bev Swart (6.30kg); 2de Swaarste bootgemiddeld, Oupa van Ben Uys (6.225kg).
Verdere uitslae was nie beskikbaar met die ter perse gaan van hierdie berig nie.
Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreThis week’s Gans-Berg News shares a vibrant snapshot of the Gansbaai community...
This week’s edition of Gans-Berg News features several community stories...
This week’s edition covers several important local and international stories.
This edition highlights local heritage, achievements, and community spirit.
Here’s what’s making headlines in our latest edition!
Exciting progress is being made on the new Overstrand Medical Centre, with construction expected to be completed by the end of April...