Blog

SA Flaam Skou, Moreesburg

SA Flaam Skou, Moreesburg

Gans-Berg Nuus / News

SA Flaam Skou, Moreesburg

1ste en 2de plekke vir Japie Swart se spog-perde.

Japie Swart van Gansbaai mag maar spog met twee van sy prag-perde, Fliekman (hings) en My Lady (merrie) in sy stoet, Swart Surprise Stalle. Die perde is geteel uit die stoet, Okonjima, van ‘n ou en bekende Gansbaaier, Marius Kemm se top-teeling, Majoor.

Hierdie twee spog-perde van Japie het onlangs die 1ste en 2de plekke in die Suid-Afrikaanse Flaam Perdeskou in Moreesburg vir die beste in hulle klas ingepalm. Die perde is aanvanklik deur Bennie Klopper van Bredasdorp geleer en afgerig.

Wilhelm van Wyk van Ceres was tydens die skou baie beïndruk met Japie se twee perde. Hy het daar en dan ‘n aanbod van R100 000 aan Japie vir die perde gemaak. Na oorweging het Japie besluit om die aanbod te aanvaar. Die perde sal nou deel vorm van Wilhelm se stoet.

“Ek bedank graag die onderskeie rolspelers wat almal deel van hierdie proses was,” het Japie gesê.

 
Hardus Botha
 
SA Flaam Skou, Moreesburg

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Gans-Berg Nuus / News - 27 March 2026

Gans-Berg Nuus / News - 27 March 2026

Catch up on the latest local updates, community news, and important happenings in Gansbaai and surrounding areas.

Gans-Berg News - 20 March 2026

Gans-Berg News - 20 March 2026

This week’s Gans-Berg News shares a vibrant snapshot of the Gansbaai community...

Gans-Berg News - 13 March 2026 (Summary)

Gans-Berg News - 13 March 2026 (Summary)

This week’s edition of Gans-Berg News features several community stories...

Gans-Berg Nuus (6 March 2026)

Gans-Berg Nuus (6 March 2026)

This week’s edition covers several important local and international stories. 

Gans-Berg News | 27 February 2026

Gans-Berg News | 27 February 2026

This edition highlights local heritage, achievements, and community spirit.

Gans-Berg News | 20 February 2026

Gans-Berg News | 20 February 2026

Here’s what’s making headlines in our latest edition!