Gans-Berg Nuus / News | 4 September 2026
Stay up to date with the latest news, stories and happenings from Gansbaai and the surrounding Overberg area.
1ste en 2de plekke vir Japie Swart se spog-perde.
Japie Swart van Gansbaai mag maar spog met twee van sy prag-perde, Fliekman (hings) en My Lady (merrie) in sy stoet, Swart Surprise Stalle. Die perde is geteel uit die stoet, Okonjima, van ‘n ou en bekende Gansbaaier, Marius Kemm se top-teeling, Majoor.
Hierdie twee spog-perde van Japie het onlangs die 1ste en 2de plekke in die Suid-Afrikaanse Flaam Perdeskou in Moreesburg vir die beste in hulle klas ingepalm. Die perde is aanvanklik deur Bennie Klopper van Bredasdorp geleer en afgerig.
Wilhelm van Wyk van Ceres was tydens die skou baie beïndruk met Japie se twee perde. Hy het daar en dan ‘n aanbod van R100 000 aan Japie vir die perde gemaak. Na oorweging het Japie besluit om die aanbod te aanvaar. Die perde sal nou deel vorm van Wilhelm se stoet.
“Ek bedank graag die onderskeie rolspelers wat almal deel van hierdie proses was,” het Japie gesê.
Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreStay up to date with the latest news, stories and happenings from Gansbaai and the surrounding Overberg area.
The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is here!
The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is out!
The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is out!
The latest edition of Gans-Berg News is out now!
The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is out now!