Blog

Donderweer en Weerligstrale

Donderweer en Weerligstrale

Gans-Berg Nuus / News

Donderweer en Weerligstrale

Die onlangse donderweer en weerlikstrale, wat ‘ongehoord’ vir ons omgewing is, kon egte Kapenaars dalk die gordyne laat toepluk het. Gautengers (en ander provinsies) se afgetredenes het dalk met verlange aan die Noorde se donderweer en weerligstrale teruggedink - daar kom dit beslis nie in klein-maat voor nie, plus dan nog gepaardgaande en verwoestende haelbuie.

In Gansbaai het ons knap fotograwe van die Gansbaai Fotografieklub, asook ander fotograwe, net een ding gedoen - hulle kameras gegryp en so gou as moontlik op die ‘regte’ plekke probeer uitkom. Uitstekende foto’s is deur die professionele fotograwe van ons omgewing geneem. Dit is ‘n jammerte dat daar nie spasie is vir almal se foto’s nie. Bekende Riaan Jacobs van die Fotografieklub se foto’s het die Gans-Berg Nuus eerste bereik en word hiermee geplaas. 

 
Hardus Botha
 
Donderweer en Weerligstrale

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Gans-Berg Nuus / News - 3 July 2026 Edition

Gans-Berg Nuus / News - 3 July 2026 Edition

From community safety and conservation success to local achievements and exciting events...

Gans-Berg Nuus / News - 19 June 2026 Edition

Gans-Berg Nuus / News - 19 June 2026 Edition

The latest edition of Gans-Berg News is out now!

Gans-Berg Nuus / News - 12 June 2026 Edition

Gans-Berg Nuus / News - 12 June 2026 Edition

This week's edition features important community news...

This Week in Gans-Berg Nuus / News (5 June 2026)

This Week in Gans-Berg Nuus / News (5 June 20...

This week's edition is packed with local stories from across the Greater Gansbaai area.

Gans-Berg News - 29 May 2026

Gans-Berg News - 29 May 2026

This week’s Gans-Berg Nuus / News shares stories that matter to the community.

Gans-Berg News - 22 May 2026

Gans-Berg News - 22 May 2026

This week’s edition of Gans-Berg Nuus / News is packed with community stories, local achievements and important updates.