Trailblazer in Space Science leaves a remarka...
Dr Lee-Anne McKinnell, Managing Director of the South African National Space Agency’s Space Science Programme, passed away.
Dr Lee-Anne McKinnell, Managing Director of the South African National Space Agency’s Space Science Programme, passed away.
Drie Gansbaai SAPD-lede het Gansbaai vir ‘n geruime tyd verlaat om poste by ander polisiestasies te beklee.
What was thought a Southern Right Whale calf washed out at Die Plaat.
Gansbaai se hospitaal, die Overstrand Medical Centre (OMC), se eerste sooi is op Vrydag, 28 Julie 2023 deur Raadsdame Riana de Coning gespit.
Om na koorsang te luister, is op sigself ‘n belewenis, maar om na 10 kerkkore se koorsang te luister, is veel meer as net ‘n belewenis...
Opgewonde dames (mode-liefhebbers) het met groot verwagtinge Saterdagaand, 14 Oktober 2023 na De Uijlenes gery.
At the African Penguin and Seabird Sanctuary (APPS), the DICT-team joined the ‘Not on Our Watch’.
Gansbaai SAPD se Kaptein Gerda Groenewald is vir ‘n tweede keer aangewys om haar plek in die ‘warm stoel’ van Waarnemende Stasiebevelvoerder van Gansbaai SAPD in te neem.
Die bestuur van die Birkenhead Animal Rescue Centre (BARC), het ‘n nuwe Algemene Werker aangestel - Henningh Geldenhuys.
Hester (Viljoen) Coetzee is an exceptional individual, characterised by her confidence, vibrancy, gentleness, and balance.
Na die verwerwing van sy BSc Landbou graad in 2009 aan die Universiteit van Stellenbosch, het hy in 2010 by Overhex as wynmaker begin.
Saterdag, 23 September 2023 was Laerskool Gansbaai (LSG) se Gholfdag.