Die jong Adré Kleyn se pad na sukses
Adré Kleyn, een van drie 2022-matrikulante aan Hoërskool Hermanus, wat in 2023 as Top-Balletdansers gekroon is - met Ballet as n 8ste vak in hulle matriekjaar.
Adré Kleyn, een van drie 2022-matrikulante aan Hoërskool Hermanus, wat in 2023 as Top-Balletdansers gekroon is - met Ballet as n 8ste vak in hulle matriekjaar.
“Met ons opening op 14 Maart 2023 in Gansbaai se Industriële-gebied, het ek belowe om ’n afleweringsvoertuig vir Gansbaai beskikbaar te stel vir gratis aflewerings," het Kolie Nel van Pet Food Express gese.
Ma Adéle Nel en dogter Tinneke Lutzeyer het Vrouemaand baie spesiaal vir hulself gemaak - hulle het saam n Camino gaan stap.
Vrydag, 11 Augustus 2023 is finaal afskeid geneem van Laerskool Gansbaai (LSG) se skoolhoof, Jonathan Doyle en sy eggenote, Melissa (onderwyser).
Vanjaar se Vrouedag op Woensdag, 9 Augustus 2023 in die Pretoriussaal sal nog lank onthou word.
After approaching Cape Nature 20+ months ago, and reaching a dead end, the Overstrand Angling Association decided to call on the DFFE to resolve the matter.
Die boot, WaCa van Carl Dyer en Walter Mapham het behoorlik skoonskip gemaak met Saterdag, 5 Augustus 2023 se maandelikse boothengelkompetisie.
Laerskool Gansbaai (LSG) se koor spog alreeds met baie prestasies.
Saterdag, 5 Augustus 2023 was dit die ‘Blikkie-skuddag’ vir BARC (Birkenhead Animal Rescue Centre).
Twee dames, Rene Myburgh en Marietjie de Villiers, het hulself verlede week op die gholfbaan laat geld.
Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas.
“Na soveel jare se harde werk en deursettingsvermoëns, is ons eindelik vandag hier om die eerste sooi vir Overstrand Medical Centre te spit," het Raadsdame Riana de Coning op Vrydag, 28 Julie 2023 gese.