Blog

2017 Kersmark

2017 Kersmark

Gansbaai Kersmark / Gansbaai Christmas Market

Die gewilde jaarlikse Kersmark is steeds aan die gang. 

Die mark is daaglikse oop vanaf 09:00 tot 18:00.

Vrydag, 22 Desember, is die mark oop tot 20:00. Die laaste dag, Saterdag, 23 Desember, sal die mark sluit om 14:00. 

Kom besoek gerus die mark en doen u kersinkopies daar.

Die kafeteria bedien ook heerlike verversings terwyl u 'n wyle rus of net saam met vriende en familie kuier.

2017 Kersmark

A Swart

Die Kersmark is gerig op die aankoop van geskenke vir Kersfees. Die kersmark is uniek in die opsig dat hoofsaaklik handgemaakte artikels aangebied word teen bekostigbare pryse.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Kersmark Desember 2017

Kersmark Desember 2017

Kersmark vanaf 9 tot 23 Desember 2017.