R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Die bedrywige Durban Indaba is vanjaar vanaf 6 tot 8 Mei aangebied en Glenda Kitley, Bestuurder Gansbaai Toerisme was een van die verteenwoordigers van Cape Whale Coast, met die ander twee as Frieda Lloyd en Adinda Jantjies. “LED Director, Mr Soli Madikane and Councilor Dudley Coetzee represented the Overstrand Municipality,” Glenda said. “The tourism trade show attracting tour operators and media from all over the world.”
Ander Gansbaai produkte wat ook uitgestal is, is dié van Grootbos Private Nature Reserve, White Shark Projects, Marine Dynamics and Dyer Island Conservation Trust. Glenda sê die opening van die Indaba is deur die Minister van Toerisme, minister Derek Hanekom waargeneem. Uitstallers se produkte het onder andere produkte van Afrika en Suid-Afrika ingesluit. Dan was daar ook enkele tegniese praatjies en aanbiedinge met die oog op opleiding.
The networking and sharing of information is not limited to stand appointments, but also to functions, chance meetings on the shuttles and in restaurants. Business cards and promotional items were exchanged and business is important but many lasting friendships were formed. Social media is of course a top priority and delegates and exhibitors tweeted and uploaded to instagram continually keeping the vibe alive. “From our side - a successful Indaba once again,” Glenda said. “It does not end now that we are back. As a matter of fact the follow-up is almost more important as relationships have to be maintained and marketing continued.”
Hardus Botha
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.