R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Woensdag 25/05/2016 Sloegters – Enkel Stableford
1) G Hunt 40, 2) E Engelbrecht 38, 3) D Rossouw 36, 4) E Matthee 35. Naaste aan die penne is gewen deur A Roos, P du Toit en S Wessels. Spog 2’s is aangeteken deur C Bent en P du Toit.
Vrydag 27/05/2016 Hoender – Enkel Stableford
Die wenner van OK se prys was G Hunt met 18 (Baie dankie OK vir julle borgskap!) gevolg deur S Wessels 17, D de Kock 16 en D Victor 15.
Saterdag 28/05/2016 Kompetisie – Enkel Stableford
1) L Lombaard 41, 2) S Muller 40, 3) B Swart 39, 4) C Bailey 38. Naaste aan die penne is gewen deur R Bentz en C Whittal (2). Spog 2’s is aangeteken deur H Groenewald, B Swart, S Muller, R Brandt en G Esterhuizen. Liga: Gansbaai klop Riviersonderend met 5 teen 1. Baie goeie wen manne!
Opkomende Kompetisies/Funksies
01/06/2016 Sloegters – Enkel Stableford
03/06/2016 Hoender Enkel Stableford (9 gate) OK Gansbaai Braai
04/06/2016 Medal Total Motors Kleinbaai
08/06/2016 Sloegters
10/06/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai
11/06/2016 Enkel Stableford Liga teen Theewaterskloof weg
15/06/2016 Sloegters
17/06/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai
18/06/2016 Bonus Bogey
22/06/2016 Sloegters
24/06/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Steakaand
André Roos,
Gansbaai Golf Club
028 384 1441
gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.