Bekende woorde in ons dorp as iemand winkels toe gaan: "Onthou die Courantjie!"
GansbaaiCourant, jou maandelikse gedrukte nuusblad, verkrygbaar in uitgesoekte winkels van De Kelders tot by Pearly Beach Oord. Teken in en ontvang die blad maandeliks elektronies. R180 / 12 uitgawes. Navrae: publisher@gansbaaicourant.co.za