R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Woensdag 03/02/2016 Kompetisie – Sloegters - Enkel Stableford
1) J Nell 41
2) D Victor 38
3) G Hunt 38
4) B Swart 37.
Naaste aan die penne is gewen deur A Roos en D Victor. Spog 2’s is aangeteken deur D Victor.
Vrydag 05/02/2016
Kompetisie – Enkel stableford – Hoender
Die TOTAL-prys is gewen deur S Wessels met 20 (Dankie vir julle ondersteuning Sakkie!) gevolg deur D Victor 17 en J VD Walt 10. Daniel was naaste aan die pen gewees.
Saterdag 06/02/2016 Kompetisie – Houespel
1) S Wessels 69
2) J Coetzee 70
3) J Nell 70
4) M Bury 71
Naaste aan die penne is gewen deur: S Wessels, A Roos en D De Kock. Arend is aangeteken deur M Bury.
OPKOMENDE KOMPETISIES:
10/02/2016 Sloegters – enkel stableford.
12/02/2016 Enkel stable ford – Hoender – 9 gate.
13/02/2016 Community Church – Individual Stableford.
13/02/2016 Valentines Dinner Dance Community Church Contact Melissa (081 389 3817).
17/02/2016 Sloegters – enkelstableford.
19/02/2016 Enkel stableford – Hoender – 9 gate.
20/02/2016 Enkel stableford.
24/02/2016 Sloegters – Enkel Stableford.
26/02/2016 Hoender - Enkel Stableford – 9 gate.
26/02/2016 Steak-aand.
27/02/2016 Klub Saterdag - Bonus Bogey.
02/03/2016 Sloegters – enkel stableford.
04/03/2016 Enkel stableford – Hoender – 9 gate.
05/03/2016 Medal.
Groete
André Roos
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
The Southernmost Golf Course in Africa
Tel: 028 384 1441
Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.