R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Woensdag 06/04/2016
Sloegters – Enkel Stableford
1) A Roos 33, 2) S Muller 32, 3) C Bailey 32, 4) P Pieters 32.
Naaste aan die penne is gewen deur D v Dyk (jnr) en R Bentz.
S Muller het ‘n spog 2 aangeteken.
(Mens kan sien die weer het ‘n invloed gehad!)
Vrydag 08/04/2016
Hoender – Enkel Stableford
Die wenner van OK se prys was C Bailey 19 (Baie dankie OK vir julle borgskap!) gevolg deur D Victor 18, M Davin 15 en G Hunt 14.
Naaste aan die pen is gewen deur L Lombaard en S Wessels het ‘n spog 2 aangeteken.
Saterdag 09/04/2016
Kompetisie – Medal
1) J Kruger 66, 2) L Lombaard 69, 3) E Matthee 69, 4) J Coetzee 72.
Naaste aan die penne is gewen deur A Roos, S Muller en J Coetzee.
Spog 2’s is aangeteken deur J Coetzee, A Roos en C Bent (2).
Die Ligaspan het 3 elk gelykop gespeel op Bredasdorp – Baie goeie half weg van die huis af manne!
Opkomende Kompetisies/Funksies:
15/04/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
15/04/2016 Hoender-braai is gekanselleer!
16/04/2016 Enkel Stableford
20/04/2016 Sloegters – Enkel Stableford
22/04/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
23/04/2016 Gemengde Dames/Mans – Better Ball
Liga speel hier teen Caledon
27/04/2016 Sloegters – Enkel Stableford
29/04/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
29/04/2016 STEAK-AAND
30/04/2016 Gekombineerde Stableford
04/05/2016 Sloegters – Enkel Stableford
06/05/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
07/05/2016 Medal
Liga speel hier teen Kleinmond
11/05/2016 Sloegters – Enkel Stableford
13/05/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
14/05/2016 Enkel Stableford
Groete André Roos
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
The Southernmost Golf Course in Africa
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225 E-mail: gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.