R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Laerskool Gansbaai se o/12 Netbalspan het tydens ‘n titaniese stryd in die finale rondte van die Top Skole Netbal-toernooi teen Laerskool Hermanus, deurgedring na die Wes-Kaapproewe wat Saterdag, 11 Junie in Stellenbosch gespeel word.
Die Gansbaai-span, wat Donderdag, 24 Junie in die A-afdeling van die toernooi op Hermanus deelgeneem het, het hulle uitstekend van hulle taak gekwyt en hul afrigters, Jolette Bezuidenhout en Marlene Koekemoer is baie trots op hul spannetjie. In die eindstryd, het die twee spanne teen rustyd gelykop gestaan met 5 punte elk. Met Gansbaai op die aanval en die bal oppad na die ring, het die eindfluitjie geblaas.
Die bal het deur die ring gegaan, maar die doel het nie getel nie, met ‘n telling wat op daardie stadium op 10 elk gestaan het. Daar moes egter ‘n wenner wees en vyf minute ekstra tyd is aan elke kant toegestaan. Gansbaai het die druk fantasties hanteer en wen met 6-5.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.