Mnr Jonathan Doyle: Skoolhoof van Laerskool Gansb...
Dit is met groot vreugde en innige dankbaarheid dat Laerskool Gansbaai u elkeen kan meedeel dat Mnr Jonathan D...
Laerskool Gansbaai is in 1906 deur Mnr Gerhard van Niekerk Schonken gestig. Schonken, wat destyds as 'n goed gereisde persoon beskou is, het die jeug stories van sy avonture begin vertel en later basiese lesse in lees, spraak en wiskunde bygevoeg.
Die personeel by Laerskool Gansbaai sluit in:
Waarnemende Skoolhoof
Sekretaresses
Steunpersoneel
Laerskool Gansbaai bied 'n wye verskeidenheid sportkodes aan, insluitend:
Sportkodes (Skoolgebaseerde)
Sportkodes (Privaat)
Laerskool Gansbaai bied 'n wye verskeidenheid skoolgebaseerde en privaat kulturele aktiwiteite, insluitend:
Kulturele Aktiwiteite (Skoolgebaseerd)
Kulturele Aktiwiteite (Privaat)
“Laerskool Gansbaai is a great school. They really go out of their way to help.” Shane Sefton
“Awesome skool! Ons is nuut hier. Ons seun is nou Gr7 en baie gelukkig in die skool. Laerskool Gansbaai, dankie vir jul goeie werk.” Manie Veldman
“Awesome skool! Ons is nuut hier. Ons seun is nou Gr7 en baie gelukkig in die skool. Laerskool Gansbaai, dankie vir jul goeie werk.” Manie Veldman