R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Dit was letterlik vuil hande vir drie en twintig Graad 6 leerders van Gansbaai Primêr. Grootbos Foundation het vir die afgelope drie maande hulle derde Food for Sport Programme aangebied.
Die program van elf sessies het sport en die kweek van groente op ‘n praktiese en gesellige wyse gekombineer, asook die voorbereiding van voedsel. Die volgende onderwerpe is onder andere behandel: plant en groei van groente, kompos, intepreneurskap en veel meer, aspekte waarby die leerders baie baat gevind het.
Hierdie program is reeds in 2014 van stapel gestuur waar sport as ‘n middel gebruik word om opvoeding, gesondheid, sosiale inskakeling en onderlinge samewerking tussen leerders op ‘n praktiese en prettige wyse van Gansbaai en Stanford te bewerkstellig.
The methodology combines sport and vegetable growing in a fun and practical way. The aim is to achieve healthy and nutritious eating and to make food production a “cool” activity for all ages. Grootbos hosted the students at the Siyakhula organic farm to see agriculture in action - the farm produces organic vegetables, fruit and micro herbs, honey, preserves, eggs and mineral water.
Die vyf top leerders van die sestien wat suksesvol was, is Anastacia Paff, Loraine September, Zydia Arendse, Deemo Baardman en Nathan Da-Grass. Hulle sal elkeen ‘n “kweekkas” ontvang om hul eie groente tuis te groei. Die leerders word gelukgewens met hul prestasies, samewerking en entoesiasme waarmee hulle hierdie kursus deurloop het. Deon du Toit, onderwyser by Gansbaai Primêr word ook bedank vir sy ondersteuning en kennis wat hy van sy kant af oorgedra het.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.