All Posts

Waar om te vang

Waar om te vang

Die vakansiegangers is met ons en vele van hulle sal seker dankbaar wees om rustig agteroor te sit en te lees oor wat die visvangposisie (ek sê met opset visvang, maar hengel is ‘n groot gedeelte daarvan) hier by ons is. Om dinge saam te ...

Gansbaai Courant
Gholfnuus

Gholfnuus

Gholfnuus

Gansbaai Courant
Suid Boland Netbal

Suid Boland Netbal

Laerskool Gansbaai is baie trots op dié vier dogters wat in die Suid-Boland-skolespan opgeneem is. Hulle volgende proewe vind plaas op 10 Mei 2014 in die Paarl.  Hulle is vlnr:  0/12 - Niveena Jantjies, Kayla Nortjé, Fiona Fou...

Gansbaai Courant
Laerskole rugby en netbaldag

Laerskole rugby en netbaldag

Laerskool Gansbaai en Gansbaai Primêr het onlangs ‘n geskiedkundige dag beleef met ‘n suksesvolle Rugby- en Netbaldag op Gansbaai Gemeenskaplike Sportgronde, met ‘n goeie sportmansgees wat deurgaans gehandhaaf is.

Gansbaai Courant
Huise al dansende ontvang

Huise al dansende ontvang

“Vandag is ‘n belangrike mylpaal in die 20ste jaar van demokrasie bereik,” het Minister Bonginkosi Madikizela, Wes-Kaapse Minister van Menslike Nedersettings, tydens die seremoniële oorhandiging van huise in Eluxolweni naby ...

Gansbaai Courant
Groot skrik met boot omslaan

Groot skrik met boot omslaan

Groot skrik en trauma was die gevolge vir twee gesoute boothengelaars toe die boot waarmee hulle op Vrydag, 18 April 2014 deur ‘n onverwagse golf omgeslaan is. Skipper Marius van Rensburg, eienaar van die boot, en Louis Otto, altwee van Fran...

Gansbaai Courant
Ghoema 2014

Ghoema 2014

Kunstenaars in die Afrikaanse musiekbedryf is Sondag 13 April 2014 by Carnival City se Big Top Arena vereer met Ghoema-toekennings.

Gansbaai Courant
Lomond Sugarbush Sauvignon Blanc Wen Goud

Lomond Sugarbush Sauvignon Blanc Wen Goud

Die Lomond-wynlandgoed het nóg goud by sy versameling medaljes gevoeg toe dit weer eens die wennersverhoog betree het op die gesaghebbende Concours Mondial du Sauvignon in Frankryk.

Gansbaai Courant
Basaartyd

Basaartyd

Dis weer basaartyd in die Pretoriussaal en jaarliks word daar gesê: Daag betyds op of dis te laat om te koop, maar daar is darem ook geleentheid vir gesellige saamkuier en vele pret. Saterdag, 3 Mei 2014 vanaf 09:00 gaan die Pretoriussaal so be...

Gansbaai Courant
Klugspel is Aksie gereed

Klugspel is Aksie gereed

Gansbaai Courant het verlede week berig oor die skreeusnaakse “Klugspel Operette” wat nie misgeloop moet word nie.

Gansbaai Courant
Fun Walk vir Gansies

Fun Walk vir Gansies

‘n “Fun Walk” vir die bewusmaking van fiksheid en algemene gesondheid word vir Saterdag, 3 Mei 2014 beplan.

Gansbaai Courant
n Hoekie

n Hoekie

Van tyd tot tyd kom daar oomblikke wanneer ek intens verlang na ‘n hoekie. ‘n Eieplekkie. ‘n Sel van afsondering.

Gansbaai Courant