All Posts

 DA het n Plan wat kan werk nie lee beloftes

DA het n Plan wat kan werk nie lee beloftes

Met 2014 se verkiesing voor die deur word die DA deur verskillende partye uit teenoorgestelde oorde onder meer van die volgende beskuldig: dat dit ‘n Wit party is; nie meer vir Wit en Bruin kiesers omgee nie; niks anders as ‘n “A...

Gansbaai Courant
Inbrekers bedrywig

Inbrekers bedrywig

Kleinbaai, Franskraal en Uilenkraalsmond Vakansieoord het die afgelope week, en veral oor die naweek, snags onder huisbraak deurgeloop.

Gansbaai Courant
Vier Internasionale Brandbestryderdag saam met Overstrand Munisipaliteit

Vier Internasionale Brandbestryderdag saam me...

Die wêreld sal op 4 Mei Internasionale Brandbestryder-dag vier – ’n dag van herdenking aan die wonderlike diens van die dapper mans en vroue wat met brande en noodgevalle bystand verleen.

Gansbaai Courant
The bee all and end all

The bee all and end all

Now that harvest time has come around, it seems to be an appropriate moment to pay homage to our bees.

Gansbaai Courant
Algemene Jaarvergadering

Algemene Jaarvergadering

Dit is vir my ‘n voorreg & groot plesier om hierdie jaarverslag aan u voor te lê. Die afgelope jaar was ‘n goeie jaar vir u Sakekamer – ons het ‘n hele aantal projekte hanteer en daarmee het dit baie goed gegaan. Ver...

Gansbaai Courant
Kreef op die spyskaart

Kreef op die spyskaart

Die water was op ‘n stadium baie, baie warm en daar ís vis gevang. Paasnaweek het die watertemperatuur baie gesak, en hoewel dit nie die visvangste ten beste beinvloed het nie, was dit goeie nuus vir die ouens wat gaan soek het vir kreef...

Gansbaai Courant
Gansbaai Holiday Programme

Gansbaai Holiday Programme

This week saw the implementation of the GansbaaiHoliday Programme, which is designed to keep children socially engaged and healthy through sport and physical activity.

Gansbaai Courant
5 Bote vir 90kg vis

5 Bote vir 90kg vis

Die Birkenhead Boothengelklub se boothengelaars voel heel tevrede met hulle onlangse maandelikse boothengel-kompetisie - “behalwe dat die see so stil was dat ons eintlik op ‘n dam visgevang het,” was die eenparige kommentaar wat gel...

Gansbaai Courant
Tennisnuus

Tennisnuus

Gansbaai tennisklub is baie trots op ons 2 dames-lede wat die week van 7-11April in Pretoria aan die Interprovinsiale Tennis Kampioenskappe gaan deelneem het.

Gansbaai Courant
Mooi vangs by Uilenkraalsmond

Mooi vangs by Uilenkraalsmond

Cornelis, seun van Piet en Ena Smal van Franskraal, met sy mooi vangs op die sand anderkant Uilenkraalsmond.

Gansbaai Courant
Gedenkboek Gered

Gedenkboek Gered

Geskiedenis is Maandagmiddag gemaak toe die Gedenkboek-komitee, die skrywers en die borge die ooreenkoms onderteken het wat die gedenkboek ‘n werklikheid sal maak.

Gansbaai Courant