All Posts

Hudson besoek Gansbaai

Hudson besoek Gansbaai

Bekende krieketspeler en keurder, Andrew Hudson, saam met Rooi Rose joernalis en kameraman, Justine en Gabriel Kroes, met hul onlangse besoek aan Gansbaai toe hulle die Perlemoen staproete gedoen het saam met die Perlemoen Hiking Trail se gidse,...

Gansbaai Courant
WKOD Litnum toetse

WKOD Litnum toetse

Laerskool Gansbaai het in 2013 weer eens uitstekend gevaar in die Wes-Kaap Onderwys Departement se jaarlikse Geletterdheid- en Gesyferdheid Sistemiese Toetse.

Gansbaai Courant
Kanadees en Klipgat

Kanadees en Klipgat

Felicity Schweitzer, ‘n Kanadese dame, het onlangs ‘n besoek aan De Kelders gebring waar sy by Otto en Gina Boysen van Haus Giotto Gastehuis tuisgegaan het.

Gansbaai Courant
Groot skok toe TV ontplof

Groot skok toe TV ontplof

“Dit het geklink soos veraf geweerskote toe ons TV in die sitkamer ontplof het,” vertel Neville Harker van Franskraal Karavaanpark.

Gansbaai Courant
Laerskool Gansbaai se Nuwe Buitelugklaskamer

Laerskool Gansbaai se Nuwe Buitelugklaskamer

Laerskool Gansbaai spog sedert die begin van hierdie kwartaal met ‘n nuwe Ekoklubtuin wat ook dien as ‘n Buitelugklaskamer waar onderwysers die praktiese deel van skoolwerk  kan doen. 

Gansbaai Courant
Gansbaai Toerisme Nuus

Gansbaai Toerisme Nuus

Gansbaai het 'n wonderlike 3 maande agter die rug met verskeie suksesvolle aktiwiteite wat aangebied is, soos die Birkenhead Herdenking, die Lighthouse to Lighthouse Bergfietswedren, die Pearly Beach Affaire en die VLV Overbergkongres om net 'n paar ...

Gansbaai Courant
Aansoek vir Spesiale Stemme

Aansoek vir Spesiale Stemme

Kiesers wat nie op 7 Mei sal kan stem nie en wat op  5 of 6 Mei ‘n spesiale stem wil uitbring, moet tussen 7 en 17 April aansoek by die OVK in Hermanus langs die munisipale kantoor, aansoek doen.

Gansbaai Courant
Stem in die Kruger Wildtuin

Stem in die Kruger Wildtuin

Omdat verskeie kiesers navraag gedoen het oor die verkiesing terwyl hulle in die Kruger Wildtuin sal wees op 7 Mei, is daar goeie nuus.  U kan in die wildtuin stem.

Gansbaai Courant
Bekende skrywer skenk boeke

Bekende skrywer skenk boeke

Die bekende Afrikaanse skrywer, Piet Schoombie, het onlangs 4 van sy boeke aan Gansbaai Biblioteek geskenk: Engele en Rowers (kortverhale en sketse), Weldade en Misdade (kortverhale en artikels), Afgode (jeugroman) en Mammon (intriges rondom gholf, g...

Gansbaai Courant
Joligheid tussen Tehuise

Joligheid tussen Tehuise

 ‘n Groepie bekende plaaslike mense het sommer vir ‘n groot joligheid by Herberg-aan-See (HaS) gesorg.

Gansbaai Courant
Ankergooi

Ankergooi

Die NG-gemeente se Bediening Ankergooi vir die verwelkoming van nuwe intrekkers, is ‘n gepaste naam by die gemeente se embleem: Hawe van God se Genade.

Gansbaai Courant
Oud Gansbaaier neem Bianca onder haar vlerk

Oud Gansbaaier neem Bianca onder haar vlerk

Pas nadat me Retha Gerber, voorheen van Franskraal en nou 'n Bloemfonteiner, die berig oor Bianca de Koning se aankoms by die Universiteit van Bloemfontein in Die Volksblad gelees het, het haar hart 'n punt terug see toe getrek.

Gansbaai Courant