Dit gaan nie so sleg nie
Die paar mooi steenbrasse en nogal baie kabeljou wat die afgelope tydjie gevang is (baie hiervan van die kant af) behoort jou wraggies nie moedeloos te laat nie.
Die paar mooi steenbrasse en nogal baie kabeljou wat die afgelope tydjie gevang is (baie hiervan van die kant af) behoort jou wraggies nie moedeloos te laat nie.
The 2014 Inter-Districts competition produced anot-her champion for Franskraal Bowling Club.
Pietie Visser van Franskraal het tydens die langnaweek van 21/03/2014 hierdie knewel van 'n steenbras van 6kg by Die Gruis uitgetrek.
“Wees veral versigtig met wat in jou gedagtes aangaan, want dit bepaal julle hele lewe.” (Spr. 4:23) “Julle gees en julle gedagtes moet nuut word.” (Efes 4:23)
'n Minderjarige meisie is Saterdagoggend om 09:00 deur twee mans naby Gansbaai se getypoel oorval en aangerand.
Twee mans wat daarvan aangekla was dat hulle 4 jaar gelede vir Riaan Burger by 'n kuierplek se parkeerterrein aangeval en halfblind gelaat het, is verlede Woensdag gevonnis.
Zula, ‘n bekende honde-persoonlikheid op Franskraalstrand, se “elke hond kry sy dag” het uiteindelik aangebreek.
Die komitee vir 2014 is verkies en is as volg : Die BBV van Franskraal het ten doel om as skakel te dien tussen inwoners en die plaaslike owerheid en waar nodig die behoeftes van inwoners en tekortkominge in dienste deur die plaaslike owerheid,...
Die langnaweek 21 – 23 Maart gaan die Overbergse dorpie Stanford stadsjapies behoorlik wys hoe ‘n plattelandse dorp kan feesvier met ‘n kombinasie van toeka en vandag se pret en plesier by die STANFORD VILLAGE FAIR.
“Ek en vriendin, Wendy Young wat hier op vakansie was, het ‘n baie groot projek aangepak - insameling van fondse vir die sterilisasie van katte,” sê Marie Botha van Uilenkraalsmond Vakansieoord.
Jack Doyle en sy eggenote, Anita van Chester Le Street, Engeland, is lankal reeds gewilde bekendes in hierdie omgewing.