VLV Nuus
Na 'n jaar se beplanning, organiseering, rondhardloop en baie baie tyd, het Sirkel Overberg se 81ste Konferensie uiteindelik aangebreek op 11 Maart 2014.
Na 'n jaar se beplanning, organiseering, rondhardloop en baie baie tyd, het Sirkel Overberg se 81ste Konferensie uiteindelik aangebreek op 11 Maart 2014.
Twee motorkapers het Maandagoggend om 18:20 'n nuwe silwer model A4 Audi in Main Road, Lakeside, Tokai gekaap. Die 37-jarige bestuurder het daar by 'n verkeerslig gestop en twee swart mans het hom met 'n pistool gedreig en voor en agte...
“Een van die groot redes waarom ons die tradisie handhaaf om een maal per jaar weg te breek, sonder die mans, is om die waarde van familie lewendig vir ons dogters en hulle dogters te hou,” vertel Annette Lötter, een van 4 susters....
Rina is Saterdag, 15 Maart na 'n lang siekbed oorlede. Rina sal lank onthou word vir haar vrygewigheid in die gemeenskap.
Noukeurige beplanning van die benutting van voorafbetaalde elektrisiteit, water en riool kan handige besparings meebring.
“Op 5 Maart het ons ‘n winderinge wegtrek beleef en al wandelend die wonderlike skepping beleef en die Here daarvoor gedank,” vertel Francia van Dyk, organiseerder van die jaarlikse Skemerstap ten bate van Gansbaai Nasorgsentrum lan...
Fynbos Akademie is sowat 20km vanuit Stanford geleë en is 6 jaar gelede as ‘n dag-sorgsentrum vir plaas-werkers, asook die wyer gemeenskap, se kleuters gestig.
Geen mens het lus om met ‘n grieperig-gekneusde lyf ringa-ringa-rosie te speel nie. Geen mens behalwe ‘n oupa en ‘n ouma nie.
“Ek beskou hierdie toekenning vir die skoonste gastehuis vir 2013 deur Venere.com as ‘n groot eer,” vertel Mary Searle van Umnenge Lodge in De Kelders.
Bande is onlangs tussen die gemeenskappe van Gansbaai en Birkenhead, Engeland gesmee. Seesand, klippies en skulpies van Standford’s Cove is met behulp van Glenda Kitley, Bestuurder: Gansbaai Toerisme op versoek na Birkenhead gestuur.
Die toernooi waaraan besighede van Gansbaai deelgeneem het, het op 11 Maart 2014 ten einde geloop.
“Vandag se Bring & Braai het op onderlinge sosialisering gefokus - ons wou sommer net ‘n bietjie saam kuier,” vertel Alec Kitley, voorsitter van Gansbaai Pistoolklub.